Hartenbos Akkommodasie by Villa Bouillon | LekkeSlaap
+92

Villa Bouillon

Seekat No 1
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

'n Eenheid op die grondvloer met skaduparkeerplek en 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n 40 cm TV, 'n oopplan-kombuisie en -leefkamer en braaigeriewe buite. Die kombuisie het 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaat-induksiestoof. Die eenheid het ook 'n privaat tuinarea beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die instansie nie. Gaste is welkom om die balans voor aankoms via LekkeSlaap te betaal of met kontant/EFT met aankoms. Let daarop dat die skoonmaakfooi van R400/ eenheid nie vir 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Dis 'n eenmalige bedrag om die eenheid voor gaste se aankoms gereed te kry. Die minimum-verblyftydperk mag verander word op versoek. Ons verskaf beddegoed en handdoeke. Bring asb jou eie braai, braairooster en skoonmaakmiddels. Ons beveel aan dat jy warm en koel klere bring, asook ekstra warm komberse. Die kantoor by Villa Bouillon is oop van 15:00 tot 18:00. Indien jy buite dié ure gaan arriveer, stel ons asb. vooraf in kennis sodat ons reëlings kan tref. Alle eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Ons voorsien eetgerei, breekware en basiese beddegoed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garnaal No 8
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

'n Eenheid op die grondverdieping met skaduparkeerplek en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n 40 cm TV, 'n oopplan-kombuisie en -leefkamer en braaigeriewe buite. Die kombuisie het 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaat-induksiestoof. Die eenheid het ook 'n privaat-tuinarea beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die instansie nie. Gaste is welkom om die balans voor aankoms via LekkeSlaap te betaal of met kontant/EFT met aankoms. Let daarop dat die skoonmaakfooi van R400/ eenheid nie vir 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Dis 'n eenmalige bedrag om die eenheid voor gaste se aankoms gereed te kry. Die minimum-verblyftydperk mag verander word op versoek. Ons verskaf beddegoed en handdoeke. Bring asb jou eie braai, braairooster en skoonmaakmiddels. Ons beveel aan dat jy warm en koel klere bring, asook ekstra warm komberse. Die kantoor by Villa Bouillon is oop van 15:00 tot 18:00. Indien jy buite dié ure gaan arriveer, stel ons asb. vooraf in kennis sodat ons reëlings kan tref. Alle eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Ons voorsien eetgerei, breekware en basiese beddegoed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seegans No 4
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

'n Eenheid op die eerste verdieping met skaduparkeerplek en 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed in die kombuisie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n 40 cm TV, oopplan-kombuisie en -leefkamer en binnenshuise braaigeriewe. Die kombuis het 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaat-induksiestoof.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die instansie nie. Gaste is welkom om die balans voor aankoms via LekkeSlaap te betaal of met kontant/EFT met aankoms. Let daarop dat die skoonmaakfooi van R400/ eenheid nie vir 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Dis 'n eenmalige bedrag om die eenheid voor gaste se aankoms gereed te kry. Die minimum-verblyftydperk mag verander word op versoek. Ons verskaf beddegoed en handdoeke. Bring asb jou eie braai, braairooster en skoonmaakmiddels. Ons beveel aan dat jy warm en koel klere bring, asook ekstra warm komberse. Die kantoor by Villa Bouillon is oop van 15:00 tot 18:00. Indien jy buite dié ure gaan arriveer, stel ons asb. vooraf in kennis sodat ons reëlings kan tref. Alle eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Ons voorsien eetgerei, breekware en basiese beddegoed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seemeeu No 5
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

'n Eenheid op die eerste verdieping met skaduparkeerplek en 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed in die kombuisie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n 40 cm TV, 'n oopplan-kombuisie en -leefkamer en binnenshuise braaigeriewe. Die kombuis het 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaat-induksiestoof.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die instansie nie. Gaste is welkom om die balans voor aankoms via LekkeSlaap te betaal of met kontant/EFT met aankoms. Let daarop dat die skoonmaakfooi van R400/ eenheid nie vir 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Dis 'n eenmalige bedrag om die eenheid voor gaste se aankoms gereed te kry. Die minimum-verblyftydperk mag verander word op versoek. Ons verskaf beddegoed en handdoeke. Bring asb jou eie braai, braairooster en skoonmaakmiddels. Ons beveel aan dat jy warm en koel klere bring, asook ekstra warm komberse. Die kantoor by Villa Bouillon is oop van 15:00 tot 18:00. Indien jy buite dié ure gaan arriveer, stel ons asb. vooraf in kennis sodat ons reëlings kan tref. Alle eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Ons voorsien eetgerei, breekware en basiese beddegoed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Katvis No 2
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

'n Eenheid op die grondvloer met 'n toesluitmotorhuis en 2 slaapkamers, die 1 met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n bykomende badkamer, 'n leefkamer en braaigeriewe buite. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 1 stapelbed in die sitkamer. Daar is plek vir 'n totaal van 6 mense. Die badkamers het elk 1 stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Dié eenheid het nie 'n kombuis nie. Om toegang tot 'n kombuis te verkry, moet die eenheid saam met Seekat, No 1 bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die instansie nie. Gaste is welkom om die balans voor aankoms via LekkeSlaap te betaal of met kontant/EFT met aankoms. Let daarop dat die skoonmaakfooi van R400/ eenheid nie vir 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Dis 'n eenmalige bedrag om die eenheid voor gaste se aankoms gereed te kry. Die minimum-verblyftydperk mag verander word op versoek. Ons verskaf beddegoed en handdoeke. Bring asb jou eie braai, braairooster en skoonmaakmiddels. Ons beveel aan dat jy warm en koel klere bring, asook ekstra warm komberse. Die kantoor by Villa Bouillon is oop van 15:00 tot 18:00. Indien jy buite dié ure gaan arriveer, stel ons asb. vooraf in kennis sodat ons reëlings kan tref. Alle eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Ons voorsien eetgerei, breekware en basiese beddegoed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oester No 7
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

'n Eenheid op die grondverdieping met 'n toesluitmotorhuis en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n nog 'n volledige badkamer, 'n aparte kombuis, 'n leefkamer en braaigeriewe buite. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 1 stapelbed in die sitkamer. Daar is plek vir 'n totaal van 6 mense. Die badkamers het elk 1 stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n 80 cm TV in die eenheid. Dié eenheid het nie 'n kombuis nie. Om toegang tot 'n kombuis te verkry, moet die eenheid saam met Seekat, No 1 bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die instansie nie. Gaste is welkom om die balans voor aankoms via LekkeSlaap te betaal of met kontant/EFT met aankoms. Let daarop dat die skoonmaakfooi van R400/ eenheid nie vir 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Dis 'n eenmalige bedrag om die eenheid voor gaste se aankoms gereed te kry. Die minimum-verblyftydperk mag verander word op versoek. Ons verskaf beddegoed en handdoeke. Bring asb jou eie braai, braairooster en skoonmaakmiddels. Ons beveel aan dat jy warm en koel klere bring, asook ekstra warm komberse. Die kantoor by Villa Bouillon is oop van 15:00 tot 18:00. Indien jy buite dié ure gaan arriveer, stel ons asb. vooraf in kennis sodat ons reëlings kan tref. Alle eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Ons voorsien eetgerei, breekware en basiese beddegoed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Albatros No 3
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

'n Eenheid op die eerste vloer met 'n toesluitmotorhuis en 2 slaapkamers, die 1 met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n bykomende badkamer, 'n aparte kombuis, 'n aparte leefkamer en aparte eetkamer en 'n Weber-braai op die balkon met uitsigte in die verte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed vir 2 in 'n privaat hoekie in die eetkamer. Die badkamers het elk 1 stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n vierplaatstoof en daar is 'n 80 cm TV in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die instansie nie. Gaste is welkom om die balans voor aankoms via LekkeSlaap te betaal of met kontant/EFT met aankoms. Let daarop dat die skoonmaakfooi van R400/ eenheid nie vir 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Dis 'n eenmalige bedrag om die eenheid voor gaste se aankoms gereed te kry. Die minimum-verblyftydperk mag verander word op versoek. Ons verskaf beddegoed en handdoeke. Bring asb jou eie braai, braairooster en skoonmaakmiddels. Ons beveel aan dat jy warm en koel klere bring, asook ekstra warm komberse. Die kantoor by Villa Bouillon is oop van 15:00 tot 18:00. Indien jy buite dié ure gaan arriveer, stel ons asb. vooraf in kennis sodat ons reëlings kan tref. Alle eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Ons voorsien eetgerei, breekware en basiese beddegoed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Visarend No 6
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

'n Eenheid op die eerste vloer en het 'n toesluit-motorhuis en 2 slaapkamers, die 1 met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n bykomende badkamer, 'n aparte kombuis, 'n aparte leefkamer en aparte eetkamer en 'n Weber-braai op die balkon met 'n uitsig in die verte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed vir 2 in 'n privaat hoekie in die eetkamer. Die badkamers het elk 1 stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n vierplaatstoof en daar is 'n 80 cm TV in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die instansie nie. Gaste is welkom om die balans voor aankoms via LekkeSlaap te betaal of met kontant/EFT met aankoms. Let daarop dat die skoonmaakfooi van R400/ eenheid nie vir 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie. Dis 'n eenmalige bedrag om die eenheid voor gaste se aankoms gereed te kry. Die minimum-verblyftydperk mag verander word op versoek. Ons verskaf beddegoed en handdoeke. Bring asb jou eie braai, braairooster en skoonmaakmiddels. Ons beveel aan dat jy warm en koel klere bring, asook ekstra warm komberse. Die kantoor by Villa Bouillon is oop van 15:00 tot 18:00. Indien jy buite dié ure gaan arriveer, stel ons asb. vooraf in kennis sodat ons reëlings kan tref. Alle eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Ons voorsien eetgerei, breekware en basiese beddegoed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 32, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMDViNDk1LWJhZjItNDQ3My1iNWRhLTUwNGJlYjIyMWEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 32 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.131508938238 22.113448083401
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za