LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46
Gastehuis in Komatipoort

Villa Candilabra



  • 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 94 Crocodile Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kom ontspan in 4-ster-weelde by Villa Candilabra met die opsie van B&B- of selfsorg-verblyf in Villa Too Gastehuis.

Ons voorsien uitstekende verblyf in Komatipoort met 'n uitsig oor die wêreldberoemde Krugerwildtuin. Villa Candilabra sal enige iemand heerlik pamperlang, van die vername sakereisiger tot moeë reisigers en uitbundige toeriste wat die Laeveld kom besoek.

Villa Candilabra in Komatipoort het 9 luukse en suite-slaapkamers met lugversorging wat aandag skenk aan die fyner details om te verseker dat jou verblyf absoluut onvergeetlik is.

Die selfsorg-gastehuis is langsaan en dit spog met 10 slaapkamers wat slaapplek bied vir 20 gaste wat deel. Dit is ideaal vir groot familie-byeenkomste of groep-wegbreke. Villa Too bied die vryheid van selfsorg met 'n pragtig ingerigte en volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en 'n keuse van 3 eetareas: die hoofeetkamer of eethoekies op verskillende vlakke.

Hier kan jy wakker word met die geluid van die Krokodilrivier wat verby kabbel en die visarend wat hoog in die lug roep na sy maat. As jy deur die gordyne loer sal jy dalk selfs 'n trop olifante van die naburige Krugerwildtuin sien verbystap.

Die Mosambiek-kuslyn en/of Swaziland is net 1 uur se ry van ons af en die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin is slegs 12 km ver. Villa Candilabra en Villa Too is dus perfek geleë vir lang vakansies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Groot Vyf

Kamers

Deluxe-kamer - Houtkapper
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is gepas vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal 20% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Delux-kamer (bo) - Suikerbekkie
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is gepas vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer en pragtige uitsigte oor die Krugerwildtuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal 20% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer - Hoep-Hoep
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en skakel met Gesinskamer 2. Die badkamer het 'n Jacuzzi en stort wat tussen die 2 kamers gedeel word. Hierdie kamer het ook 'n balkon en uitsigte oor die Krugerwildtuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal 20% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Suite 1 (bo) - Troupant
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is gepas vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n privaat sitkamer en balkon met uitsigte oor die Krugerwildtuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal 20% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is gepas vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en sy eie Jacuzzi-bad met 'n stort, 2 wasbakke en masserings. Die kamer het ook 'n privaat sitkamer en balkon met uitsigte oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal 20% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Rob D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very comfortable. There are many steep steps from the car park to the reception which are quite difficult for elderly folk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Deidre B
1 nag
5.0
Nov 2022

Pragtige, netjiese plek. Alles oor die akkommodasie is perfek. Die kamers is skoon en netjies. Die ontbyt was amazing. Die gasvrou is 'n ware mens-mensie. Love dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariecel V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2018

Het voldoen aan ons behoeftes. Dit sal dalk raadsaam wees om aan te dui dat daar baie trappe is, en ouer mense of enigiemand met ortopediese probleme gaan 'n probleem hê. Ontbyt is goed en personeel baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

John M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Okt 2016

Good service, comfortable rooms, lots of stairs, great view. Some bathrooms were not private enough as there were no doors. See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda/Lene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 14 jaar


Ligging

Gaste dink Villa Candilabra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Deluxe-kamer - Houtkapper
Slegs verblyf
Delux-kamer (bo) - Suikerbekkie
Slegs verblyf
Gesinskamer - Hoep-Hoep
Slegs verblyf
Suite 1 (bo) - Troupant
Slegs verblyf
Wittebroodsuite
Slegs verblyf

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 10% van die deeltarief.
Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal 20% van die deeltarief.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

94 Crocodile Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwZGVmNWVlLTg5NzgtNGQ4My04NTMzLWQ3NjU2M2E1OGJmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 94 Crocodile Road Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.427891666667 31.961727777778
Soek in 'n groter streek