+42
B&B in Knysna

Villa Castollini

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Brenton-on-Sea Road, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Villa Castollini is 'n Toskaans-geïnspireerde toevlugsoord wat uitkyk oor die Knysna-riviermondingbaai. Geleë op die westelike kop van die ikoniese Knysna-koppe, bied hierdie eksklusiewe gaste-villa 'n rustige ontvlugting met asemrowende uitsigte wat noord front.

Die villa beskik oor 8 ruim en elegant ingerigte kamers wat ontwerp is vir gerief en ontspanning. Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer word vir gaste se gerief voorsien. Gaste kan 'n verfrissende swem in die swembad neem of die skilderagtige omgewing vanaf die oopplan-eetkamer, -sitkamer en terras geniet.

Gerieflik geleë net 5 minute vanaf Brenton on Sea Beach en binne maklike bereik van Simola- en Pezula-gholfbane, is Villa Castollini 'n ideale basis om die Tuinroete te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chanre P
Saam met lewensmaat
5.0
Tuis, gemaklik, pragtig, prakties. Villa Castollini was so 'n pragtige plek om by te bly. Die gasheer was baie vriendelik en ons het so tuis gevoel! K...
Sien meer
Des 2025
Mareli S
Besigheidsreis
5.0
Amazing view. Away from the bustle of the waterfront. Amazing view. Clean and friendly. I would love to go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Charleen H
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning, beautiful, clean, quiet, romantic. Out of this world. It was the most beautiful experience. We loved every moment of staying ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Hybre V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, netjies en rustig. Ons het heerlik gebly. Die view was fantasties mooi, die kamer was baie mooi en netjies. Heerlike ontbyt met opsies om van...
Sien meer
Nov 2025
Sivuyile D
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing. It was amazing; their hospitality was out of this world. Shout out to Francois. He's such a darling!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Brenton-on-Sea Road, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Castollini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
33 % AF
R 1 480 R 987
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 480
33 % AF
R 1 480 R 987
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 480
33 % AF
R 1 480 R 987
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brenton-on-Sea Road, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879af1fe893fec3680e36ce7a5a91c3d36c50a29fcbdb7c0d4df7ed146a399498b6115367df542fe63d25896f5548e044b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R987 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Brenton-on-Sea Road Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.058730452741 23.005499839783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang