Villa Christina
8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 15 Christina Street, Whale Rock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Christina is 'n bekoorlike selfsorgvilla in die gesogte area van Robberg, Plettenbergbaai. Hierdie pragtige eiendom bied 'n perfekte mengsel van gemak en styl en is 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat die rustige skoonheid van die Tuinroete wil ervaar.
Hierdie dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die vierde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eerste badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers slegs met 'n stort toegerus is. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemasjien, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die motorhuis beskikbaar. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV met stroomtoepassings en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n ruim dek met buitesitplek, sonstoele, 'n ingeboude braai en 'n swembad wat die mooiste uitsigte oor Robberg, die berge en die baai bied. Daarbenewens kan gaste 'n knus vuurmaakplek geniet. Gaste kry toegang tot veilige parkeerplek in die motorhuis en oprit. Die eiendom is toegerus met sekuriteitskameras, 'n alarmstelsel, sonkrag en 'n omsetter in geval van kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 15 Christina Street, Whale Rock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Christina Street, Whale Rock, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang