St Michael's-on-Sea Akkommodasie by Villa Cordoba Unit A | LekkeSlaap
+9

Villa Cordoba Unit A

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 979, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Cordoba is net 'n kort motorrit vanaf St Michael's se swemstrand geleë. Dié strand is wêreldbekend as 'n fantastiese branderplankry-plek en is die beste strand waar jy die inwoners kan dophou wanneer hulle tussen die branders baljaar.

Die eenheid is op die middelste verdieping geleë en het 3 slaapkamers en het 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n wasmasjien in. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en 'n plafonwaaier. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart. Daar is 'n Weber-braai sodat jy saam met jou gesin kan kosmaak.

Daar is twee groot winkelsentrums net 'n kort motorrit ver en die Sonny Evans Kleinboothawe is net sowat 2 km vanaf die kompleks. 'n Verskeidenheid skubaduik- en visvang-operateurs is in die hawe te vinde.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Cordoba Unit A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Villa Cordoba Unit A
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 979, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Cordoba Unit A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 979, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiODg5YjYzLWNjMmUtNDJiYy04N2ZhLTczYmE5MjlkMmRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 979 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.821529310638 30.401296913624
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za