Villa De Luxe
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Calais Street, Franschoek, 7680, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa De Luxe is ’n luukse selfsorghuis in die ouwêreldse dorpie Franschhoek. Hierdie eksklusiewe vakansiehuis bied prentjiemooi uitsigte oor die wingerde, plase en die Franschhoekpas.
Hierdie moderne dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en ’n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n ekstra lang koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik ook oor ’n aantrekkamer met ’n skoonheidskassie met ’n haardroër, luukse japonne, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Daar is ook ’n privaat balkon om die uitsigte te geniet.
Die villa het ’n ten volle toegeruste kombuis met handelsmerk-toerusting, gereedskap, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea lei na die binnehof wat ’n groot natuurlike houttafel het langs die 13 m-swembad.
Daar is ook ’n tweede leefarea op die boonste verdieping van die villa wat ’n kaggel het. Die villa beskik ook oor ’n kamer met gimnasiumtoerusting, gratis vinnige WiFi, Netflix en veilige parkeerplek.
Villa De Luxe is die ideale basis om die Kaapse wynlande te verken en is ongeveer 68 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Calais Street, Franschoek, 7680, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Calais Street, Franschoek, 7680, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang