Villa Delfini 2
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Corinne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Alta R - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gerus en gekuier!
Sharon G - Apr 2024
Algehele gradering
My vriende het die plek baie geniet. Vreeslik baie geniet.
Morne P - Apr 2024
Algehele gradering
Great location.
Villa Delfini 2 se terugvoer
Thank you Morne, so pleased you enjoyed the new renovations!
Rochelle L - Apr 2023
Algehele gradering
Gladie na wense nie.
Chantelle H - Feb 2023
Algehele gradering
Daar is voordele en nadele.
Lees meerAroon P - Sep 2022
Algehele gradering
Disgusting, old, run-down, not clean, unhygenic.
Lees meerTom B - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Chantell P - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Villa Delfini 2 se terugvoer
Thank you Chantell for your lovely review, I'm so pleased you enjoyed your stay.
Look forward to having you back at Villa Delfini!
Corinne
Jacques C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en die uitsig baie mooi. Naby alles en perseel ook baie mooi skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik maak van Villa Delfini 2.
Villa Delfini 2 se terugvoer
Thank you Jacques for your lovely review. I'm so pleased you enjoyed your stay. And thank you for the suggestions on how I can upgrade. I will be taking this all into consideration.
Until next time!
Suretha V - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Villa Delfini 2 se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet!
Suretha V - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Danya J - Sep 2020
Algehele gradering
Oulike plekkie, goed toegerus, pragtige uitsig!
Estee G - Mrt 2020
Algehele gradering
Ideaal, op die strand. Waarde vir geld.
Jean S - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect location!
Tassha L - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely house right by the beach.
Eben R - Sep 2019
Algehele gradering
We had a great stay!
Anelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was net reg vir ons gesin van 4 en ligging was perfek.
Issabella G - Jun 2019
Algehele gradering
Puik vir klein gesin, dalk net wasmasjien insit en dink dit sal verskriklik warm wees in somer, dalk waaiers.
Reinhardt H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en baie goed geleë.
Danie T - Des 2018
Algehele gradering
Totaal en al teleurgesteld.
Lees meerMaryna B - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was een amazing verblyf, en die kinders was reg op die strand.
Mandy P - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely sea view apartment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike woonstel met ’n see-uitsig.
Ons het heerlik gebly en sal beslis weer terugkom. Om so naby die see te wees is ’n groot plus!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Albert M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Karien A - Mrt 2018
Algehele gradering
It was a wonderful weekend at Villa Delfini. Great location and great unit.
Michelle F - Feb 2018
Algehele gradering
100% geskik vir families.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Rochelle L - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Liesel G - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly! Wonderlikste see-uitsig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap