Villa d'Lockyer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa d'Lockyer is 'n lieflike lodge in Willowmore, gerieflik geleë op die N9 tussen Graaff-Reinet en George in die hartjie van die Klein Karoo.

Ons verblyf is selfsorg of B&B. Ons het 'n spyskaart vir aandete-bestellings en kamerdiens is ook beskikbaar. Spesifiseer asb. wanneer jy bespreek sodat ons weet of jy ontbyt benodig. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie.

Sou jy inligting oor die omgewing nodig kry, kan ons jou in die regte rigting wys en verskeie uitstappies vir gaste reël, hetsy dit jag, stap- of klimroetes of net is om die besienswaardighede te besoek. Dis die ideale basis vanwaar jy die verskillende doendinge wat Willowmore en die Baviaanskloof bied, kan verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa D'Lockyer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za