4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Cynaroides Street, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Dubaai 3 is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die einaar se eiendom in die hartjie van Danabaai, Mosselbaai. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie of 'n gesin wat die Tuinroete wil verken, wees.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met ' koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is.Daar is ook 'n etenstafel en 'n dubbelslaapbank, asook 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe sowel as 'n tafel en stoele. dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie terwyl gaste die see-uitsigte waardeer. Veilige parkeeprlek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Cynaroides Street, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Dubaai 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Cynaroides Street, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang