Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Fantastica

Selfsorg
VIlla Fantastica Suite
Vanaf R2 275
R2 275 R2 048
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die onderste verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Hierdie eenslaapkamer-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en het 'n klein etenstafel met sitplek. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien. Hierdie eenheid het 'n privaat parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul bure respekteer en geraasvlakke beperk.
Geen rook, e-sigarette of vape in die huis nie.
Slegs die gaste wat bespreek het, word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Fantastica
Vanaf R3 900
R3 900 R3 510
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 1 aparte gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en het 'n eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die kombuis het ook 'n binnebraai en 'n pizza-oond. Dit lei na 'n sitarea met rusbanke en 'n knus kaggel. Die kombuis en sitarea lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig en sitplek. Daar is ook 'n vuurput en 'n privaat Jacuzzi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul bure respekteer en geraasvlakke beperk.
Geen rook, e-sigarette of vape in die huis nie.
Slegs die gaste wat bespreek het, word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 275
R2 275 R2 048
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkoond-singel 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e55ef0d010e7fc9898ea27ca2c08f9d42324a96a4a04db318fafbd4e506b99918b3c900b55370a123e86562a9ad89121369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 275 nouVanaf R2 048 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 11 Kalkoond Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.371671468879 18.176343579797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem