LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Flamenco 1 | LekkeSlaap
+8

Villa Flamenco 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Villa Flamenco 1
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sunette S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en rustige omgewing.

Die eenheid is naby genoeg om na die swemstrand te stap en in 'n rustige en veilige kompleks. Eenheid is elke dag skoongemaak. Daar is nie parkering vir sleepwaentjies nie en die motorhuise is bietjie knap vir groter voertuie. Baie dankie ons het lekker gebly en sal weer gaan.

Elaine D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Gesin met klein kinders

Lekkerste seevakansie.

Villa Flamenco 1 is baie goed geleë, by die strand, see-uitsig van die buitestoepie en paar trappies tot by die hekkie na die strand. Kinders en ons het dit vreeslik baie geniet. Ons sal graag weer by Villa Flamenco 1 gaan kuier.

Gerda B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Gesin met tieners

Baie goeie ligging. Rustige omgewing.

Die eenheid is baie naby die strand. Het lekker vroegoggende gaan stap op die strand. Swemstrand so 500 m se stap. Rustige omgewing. Eenheid is elke dag skoon gemaak. Kombuisgerei is bietjie oud, maar daar is genoeg van alles. Baie dankie ons het lekker gebly.

Lucas P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas P
Gesin met tieners

Baie aangename vakansieplek.

Hierdie is 'n vakansieplek wat ek enige tyd weer sal wil besoek. Aangename plek om vankansie te hou. Baie vriendelike eienaar.

Heleen D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Gesin met klein kinders

Kindervriendelike ruim eenheid

Fantastiese ligging. Kindervriendelik en lekker ruim. Skoon eenheid en naby die strand. Ook naby aan die nodigste winkels en die getypoele. Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

Santel V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santel V
Gesin met tieners

Baie gerieflike woonstel. Sal beslis weer bespreek.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Doreen B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen B

Very comfortable and very clean accommodation and will highly recommend it to others.

Will highly recommend Villa Flamenco to others. Accommodation very comfortable and clean.

Danell R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vreeslik lekker!

Die eenheid is lekker geleë. Hy is lekker naby Ballito en omgewing. Ons sal definitief weer na Villa Flamenco 1 gaan.

Andre J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met tieners

Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Kan verblyf by Villa Flamenco 1 aanbeveel. Dit is netjies en gerieflik.

Belinda V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging.

Fantastiese ligging, baie om te sien en doen in die omgewing. Baie vriendelike mense in die kompleks, stil en rustig.

Mari T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon en naby gholfbane.

Ons het baie lekker gebly. Die strand is net 'n kort stappie weg. Lieflike, lang strande met swempoele redelik naby. Restaurante ook naby.

Villa Flamenco 1's terugvoer

Ons is bly dat julle verblyf by Villa Flamenco 1 aangenaam was. Dit is besoekers soos julle wat ons aanmoedig om altyd beter te probeer wees en ons omgewing met ander te deel.

Villa Flamenco 1
Christell V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christell V

Dit was baie ontspannend en gerieflik.

Dit was baie toeganklik en aangenaam om daar te bly en ek sal dit enige tyd aanbeveel en weer soontoe gaan vir 'n wegbreek.

Villa Flamenco 1's terugvoer

Baie dankie vir 'n positiewe verslag. Ons probeer om dit vir gaste aangenaam en gerieflik te maak. Positiewe kritiek is welkom.
Manie en Grieta Pieters

Villa Flamenco 1
Ella J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ella J
Gesin met klein kinders

Plek was baie vuil en yskas werk glad nie, moes die plek self skoonmaak die dag toe ons inboek.

Dag van aankoms by bestemming het ons gevind die kombuis is baie vuil. Mure by die stoof was vol vet, die stoof was vuil, koppies, glase en eetgerei was vuil. Klerekaste was vol stof en vuil van binne. Yskas werk glad nie, kon glad nie die TV gebruik nie. Die kombuiskaste se deure is vrot van water en vol kolle. Ek weet nie hoe enige iemand die plek kan adverteer as dit in so 'n toestand is nie. Ons het maar self skoongemaak en die opsigter in kennis gestel, foto's is beskikbaar indien nodig. Die plek was ook deurtrek met kakkerlakke. Nie 'n plek wat ons gou weer sal sien nie. Ek gaan die plek op sosiale media sit.

Villa Flamenco 1's terugvoer

Dit was nou regtig nie lekker om so 'n verslag te kry nie. Die gaste het Maandag 28 Maart, wat 'n vakansiedag was, ingekom. Die gaste wat die naweek in was moes om 10:00 uitgaan en dan sou die woonstel gediens word om reg te wees vir die gaste wat om 14:00 moes inkom. Ongelukkig het hulle toe al om 10:00 aangekom. Wat die TV aanbetref, gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart bring. Hulle het die dekordeerder vergeet. Die yskas se gas is dieselfde dag vervang. Ons het aangeneem die probleem was toe opgelos. Enigeen wat direk langs die see woon weet jy word maar soms gepla deur kakkerlakke. Ons probeer regtig om vir die gaste die plek aangenaam te maak maar sal ons bes doen om nie weer mense teleur te stel nie.

Manie en Grieta Pieters

Villa Flamenco 1
Kobus O - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met vriende

Netjies. Alles voldoende.

Sal dit aanbeveel vir vriende.

Villa Flamenco 1's terugvoer

Dankie vir die terugvoering.
Manie en Grieta Pieters

Villa Flamenco 1
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ocean Rylaan, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZjYyZTA2LTc0N2QtNGY1NC05NjFkLTUzOTIzZDU3MWRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 31 Ocean Drive Shakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.509648242537 31.232338039287
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!