Villa Fontana 7
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-weg, Villa Fontana 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 814R1 088 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Fontana 7 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Yzerfontein. Hierdie kusdorpie is vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, uitstekende visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon bekend.
Dié smaakvol gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV en lei na 'n toegeboude balkon met 'n etenstafel en 'n braai.
Die plaaslike omgewing bied baie stap- en fietsryroetes, asook perdry op die strand, visvangekspedisies en wynproe. Dit is 'n wonderlike plek vir diegene wat op soek is na 'n omgewing met buitemuurse aktiwiteite.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Fontana 7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 331
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Lutie Katz-weg, Villa Fontana 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-weg, Villa Fontana 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom