Villa Granito 6
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 565, Villa Granito-kompleks, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa Granito 6 bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Paarl-Noord. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat die omliggende gebiede van die Kaapse Wynlande wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n wasmasjien in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n braai en trappe na 'n tuin.
WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die verblyf is naby verskeie geriewe en aktiwiteite, soos restaurante, winkels, wynplase en staproetes.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Granito 6 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Hoofweg 565, Villa Granito-kompleks, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 565, Villa Granito-kompleks, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom