Villa Limonicella
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laingstraat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
-
Vanaf
R8 000R7 200 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Villa Limonicella is in Barrydale se skilderagtige Karoo-streek geleë en bied 'n luukse wegbreek net 2,5 uur vanaf Kaapstad op Roete 62. Die huis skuil in 'n 3000 m² tuin, spog met 'n swembad en buite-kuierarea en is deur die Nederlandse kunstenaar Hans van Hoek ontwerp.
Die huis beskik oor 3 aparte woonareas met slaapkamers en badkamers, en pragtige gemeenskaplike areas binne en buite. Op die boonste verdieping is daar 4 slaapkamers waarvan 2 koninggrootte-beddens, 1 'n koningingrootte-bed en 1 'n stapelbed vir kinders het. Daar is 2 badkamers is op hierdie verdieping en die hoofbadkamer het 'n bad, stort en 'n aparte toilet en die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet. Op die onderste verdieping is daar 3 slaapkamers waarvan 2 koningingrootte-beddens en 1 'n dubbelbed het. Die onderste verdieping spog ook met 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Dit lei na 'n etenstafel vir 12 en 'n sitarea met knus rusbanke en 'n kaggel.
Buite in die agterste kuierarea is daar genoeg sitplek, 'n ingeboude braai en 'n swembad en dit word alles deur 'n welige tuin omring. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en WiFi word voorsien. Die eiendomsbestuurders Giuseppe en Esther woon in 'n tweede gebou op die perseel en is beskikbaar indien nodig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Laingstraat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laingstraat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap