LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Luca Guesthouse and Chalets | LekkeSlaap
+16

Villa Luca Guesthouse and Chalets

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 6, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Luca Guesthouse and Chalets is in Swartruggens op die Lindleyspoort-pad geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek vanaf Gauteng, op pad na die grens van Botswana.

Ons bied verblyf in 2 gastekamers en 3 selfsorg-chalets. Die gastekamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers. Die chalets het sitareas, kombuisies, en suite-badkamers en private ingange.

Op die perseel is daar 'n gemeenskaplike lapa-area met 'n pooltafel en braaigeriewe. Villa Luca is naby die middedorp geleë, waar jy 'n verskeidenheid winkels en restaurante sal aantref.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Villa Luca Guesthouse and Chalets
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Liebenbergstraat 6, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Villa Luca Guesthouse and Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liebenbergstraat 6, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTdlYWUwLTY3ZjctNDA0Ni1iYWNmLTE0ZjBjYzNmMzFmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 6 Liebenberg Street Swartruggens 2835 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.643502053834 26.688559094512
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!