Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Petrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jannie B - Mei 2024
Algehele gradering
Sal weer van die gastehuis gebruik maak.
Jan-louis N - Jan 2024
Algehele gradering
Great value for money and rooms were extremely clean.
Remelia V - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring gehad. Netjies, skoon, vriendelik en rustig. Ek het dit baie geniet. Beddegoed is ongelooflik lekker en sag.
Bianca V - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerBarnard J - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Markus L - Aug 2023
Algehele gradering
"Room with a view."
Peet C - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Gert D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Sam M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tertia G - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Gert D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker.
Wanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, lekker ontbyt.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Willem V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies!
Villa Mae Gastehuis se terugvoer
Hi Willem, baie dankie vir jul ondersteuning by Villa Mae Gastehuis. Ons is so bly jul het jul tyd hier geniet. Ons hoop om jul weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike Groete Villa Mae Bestuur.
Paul V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamer met koffiemaakgeriewe.
Lees meerVilla Mae Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Paul, baie dankie vir jul ondersteuning by Villa Mae Gastehuis. Dankie vir jou eerlikheid, ons sal werk aan ons personeel se etiket asook professionaliteit. Ons koffie winkel is nie naweke oop nie, slegs Maandae-Vrydae. Ons sal ook oplet om 'n pamflet oor die dorp en restaurant opsies in die kamer by te voeg asook "loadshedding" sake. Kritiek is positief so dan kan ons aanhou streef na verbetering. Ons wens jul die beste toe en dat ons hoop om jul weer te sien om vir jul 'n beter ervaring te kan gee aan ons dorp.
Vriendelike Groete, Villa Mae Bestuur
Deon B - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi, netjies, skoon en vriendelik.
Villa Mae Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning en mooi terugvoering, Deon. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te sien.
Elmari V - Feb 2023
Algehele gradering
Alles is baie netjies.
Villa Mae Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning by Villa Mae Gastehuis ons waardeer jul en jul positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Sarel J - Des 2022
Algehele gradering
Sien die sterre.
Villa Mae Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning by Villa Mae Gastehuis, ons waardeer dit en ook jul goeie terugvoering.
Jeanri G - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik, maar geen warm gevoel nie.
Cj D - Feb 2022
Algehele gradering
Dankie tog vir hierdie gastehuis in so 'n dorpie.
Esther N - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Nondumiso H - Nov 2021
Algehele gradering
Fabulous
Joamie M - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, baie lekker gebly.
Abel M - Nov 2020
Algehele gradering
Very good and comfortable place.
Elaenor V - Okt 2019
Algehele gradering
Oase!
Louw V - Sep 2019
Algehele gradering
Met aankoms was dit fantasties, die ontvangs, die kamer, behalwe die oop toilet hou ons niks van nie.
Lees meerHelen L - Sep 2019
Algehele gradering
Like an oasis after a long journey.
Koos M - Mei 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon gastehuis in 'n rustige omgewing met 'n vriendelike, bekwame gasvrou.
Madelein C - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Andre L - Des 2018
Algehele gradering
Bevredigend.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Marlene M - Sep 2018
Algehele gradering
Sal Villa Mae aanbeveel indien die ondergenoemde aandag sal kry (Kamer 9 is hier ter sprake).
Lees meerMariaan L - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies en vriendelike ontvangs.
Anri P - Apr 2018
Algehele gradering
Moeite werd!
Hentie P - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende plek en uiters goeie diens en behulpsaamheid.
Heleen B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Anzette V - Nov 2017
Algehele gradering
Friendly staff, excellent hospitality, very neat.
Carol-jane B - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was regtig 'n aangename verblyf ervaring.
Sanet L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Elizna F - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese plek.
Bert O - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees.
Carel L - Sep 2016
Algehele gradering
Niks gekort nie, alles gewerk soos dit moet!
Villa Mae Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Is bly jul het lekker tuis gegaan by Villa Mae Gastehuis. Besoek ons graag weer wanneer jul in die omgewing is.
Groete
Die Villa Mae Span
Marna G - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en baie welkom gevoel!
Sunet K - Jul 2016
Algehele gradering
Het baie tuis gevoel.
Denise C - Mei 2016
Algehele gradering
Dankie ons het lekker gebly.
Villa Mae Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, ons sien uit om julle weer te ontvang!
Villa Mae Gastehuis
Susanna Louisa V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon - aangenaam om daar te oornag.
Gerhard J - Okt 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Barend M - Okt 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Schalk S - Sep 2015
Algehele gradering
Redelike verblyf.
Villa Mae Gastehuis se terugvoer
Hi Schalk,
Weereens wil ek baie jammer sê oor die ontbyt. Soos verduidelik, wanneer gaste navraag maak sal dit aangetoon word dat die prys nie ontbyt insluit nie. Alhoewel ek meer as bereid was om vir julle te help met ontbyt, sal ek meer daarop bedag wees om dit onder voornemende gaste se aandag te bring dat dit nie ontbyt insluit nie. Meeste van die gaste wat navraag doen vra of ons ontbyt kan bysit.
Groete,
Estelle
David J - Mei 2015
Algehele gradering
Good and safe location.
Wynand V - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker en privaat.
Pauline Motlalipule M - Nov 2014
Algehele gradering
Excellent welcome to the guest house, friendly staff
Ella D - Aug 2014
Algehele gradering
Baie skoon! Vriendelike mense!
Pamella M - Jul 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Nastaschia H - Jun 2014
Algehele gradering
Enjoyed our stay..
Pamella M - Jun 2014
Algehele gradering
Baie goeie diens!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delportstraat 4, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes