George Akkommodasie by Villa Maria | LekkeSlaap
+16

Villa Maria

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 398 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Villa Maria is 'n 'n privaat selfsorg-eenheid in George. Woonstel is baie privaat. Dis 'n gewilde vakansiebestemming aan die Wes-Kaapse kus aan die voet van die Outeniekwaberge met 'n ongelooflike uitsig op die berge. Villa Maria is die perfekte basis vanwaar die Tuinroete en al sy besienswaardighede verken kan word.

Hierdie tweeslaapkamereenheid bied slaapplek vir 4 mense en het sy eie private ingang. Die hoofslaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed en 'n volle en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkel beddens en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid beskik ook oor 'n kombuis-, sitkamer- en eetkamerarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetkamerarea het sitplek vir 4 mense en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Buite is daar 'n dek met braaigeriewe en uitsigte oor die Outeniekwaberge en woud.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en bestaan uit 'n dubbelmotorhuis wat kan sluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Maria sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Villa Maria
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Maria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 398
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 398
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmZjhhZTNiLWZjZjQtNDhkNi1hMTVkLTQ0ZDYwZGJjOGI4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 398  per nag (vir 4 persone) 32 5 1 5 42 Bokmakierie Street Eden 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95995 22.49626
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za