LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Maria | LekkeSlaap
+33

Villa Maria

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Villa Maria
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anzel V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg spasie met alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly by Villa Maria. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Villa Maria's terugvoer

Baie dankie Anzel,
Jy laat my sommer goed voel.
Julle het net te kort gekuier, hoop om julle weer te sien.
Groete
Magda villa Maria George.

Villa Maria
Patricia B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie vriendelik.

Woonstel baie skoon, netjies en gerieflik. Baie vriendelik ontvang, sal defnitief weer daar oorbly.

Villa Maria's terugvoer

Dankie Patricia.
Hoop julle het jul vakansie geniet.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete, Magda.

Villa Maria
Marelda B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelda B
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs, baie netjiese woon eenheid, pragtige omgewing, lekker sentraal geleë.

Veilige parkering, pragtige area met woudtoneel op jou voorstoep. Lekker sentraal geleë, maar steeds so stil en vreedsaam dat dit glad nie voel asof mens in die dorparea is nie. As drawwer was die toegang tot lekker draf- en fietsryroetes om die draai ’n groot pluspunt gewees. Die eenheid was baie netjies en ten volle toegerus.

Villa Maria's terugvoer

So lekker gewees om julle te ontmoet.
Bly julle het my plek geniet.
Hoop om julle weer tesien.
Magda

Villa Maria
Philippa V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa V

Uiters stylvol gemeubileer, netjies en uitstekend toegerus. 'n Fantastiese gasvrou. Heerlike, ontspannende atmosfeer. Hoogs aan te beveel.

Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Villa Maria's terugvoer

Hello Philippa
Was lekker om julle te ontmoet.
Bly julle het my plek geniet.
Hoop julle vakansie was verder lekker.
Alles wat mooi is vir 2021 en hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Magds

Villa Maria
Jan F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster

Daar is standaard maar die plek oortref die norm.

Villa Maria's terugvoer

Ag dankie Jan, so bly julle het my plek geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Magda

Villa Maria
Suzette E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, super skoon en gemaklik. Was so ontspanne.

Dit was regtig ongelooflik. Ons het heerlik gebly. Pragtige uitsig en wonderlike gasvryheid. Baie, baie dankie.

Roeloff N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roeloff N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Magda is a friendly/caring hostess. The view of the mountains is breathtakingly beautiful.

Tienie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie goeie plek. Alles was uit die boonste rakke. Daar was tot naaldwerkstelletjie voorsien vir onverwagse noodgevalle.

Villa Maria's terugvoer

Dankie Tienie, bly julle het verblyfgeniet, maar jy het my lekker laat lag vir
Die naalwerkstelletjie.
Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Magda.

Villa Maria
Sammy E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy E
Gesin met tieners

Gasvryheid was uitstekend!

Ons het die eienaar (Magda) baie aangenaam gevind, en dit het baie bygedra tot ‘n gemaklike en aangename naweek. Ons het die opsie gekry vir vroeër inklok en later uitklok wat ons natuurlik verwelokom het. Die wooneeheid was baie netjies en gerieflik, beddens het heerlik geslaap. Alhoewel ons nie in die eenheid gekook het nie is dit toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Daar is ook 'n braaiplek direk buite die eenheid met 'n tafel en gemakstoele. Die tuin is lieflik versorg en dit was baie lekker om vroegoggend buite te sit en te luister na die voëlsang. Asemrowende uitsig op die berge! Ek sal dit beslis aanbeveel en ook graag weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Villa Maria's terugvoer

Dankie Sammy.
Dit was lekker om julle ontmoet,
Ek is so bly julle het di natuur geniet.
Groete
Magda

Villa Maria
Lee L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Mooi netjies en rustig.

Villa Maria's terugvoer

Hello Lee,

Baie dankie vir die terugvoering
Ek is bly julle het dit geniet.

Groete
Magda



Villa Maria
Marna N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magda se gastehuis is pragtig! Sal enige tyd weer gaan en beslis aanbeveel vir enigeen wat in Wes-Kaap wil toer!

Ons het by verskeie plekke oornag en hierdie was die laaste voor ons weer terug PTA vertrek het. Die mooiste, skoonste en moderne plek waar ons nog ooit oornag het. Ons het heerlik gebly en selfs later soos huis gevoel! Magda is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir wonderlike verblyf en al die lekker geselsies Magda! Hoop ons sien sommer gou weer!

Villa Maria's terugvoer

Dankie Marna,
Was lekker gewees om julle te ontmoet.
Bly julle het my verblyf geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Magda.

Villa Maria
Stephen P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met vriende

Perfekte verblyf vir ons vir 6 dae in Desember gewees!

Ons was vriendelik ontvang en alles baie netjies, skoon en gemaklik gevind. mooier nog as geadverteer! Kwaliteit beddens en beddegoed en 2 gemaklike badkamers. Groot veilige motorhuis, maklike veilige toegang en mooi rustige buurt, goed geleë. Dankie Magda, jy was die perfekte gasvrou.

Ruan K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige plekkie.

Ons het ons tydjie vreeslik baie geniet by Villa Maria, die plek is pragtig skoon en netjies met 'n wonderlike uitsig. Magda is vreeslik Vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sal enige dag teruggaan en die rustigheid gaan geniet! Baie dankie Magda!

Venessa G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa G
Saam met vriende

Vreeslik mooi en netjies.

Ons het dit baie geniet. Baie mooi plekkie en baie netjies. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Greta D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta D
Gesin met tieners

Kwaliteit en netjies.

Die woonstel is pynlik netjies met alles van top gehalte. Die ligging was perfek vir ons, net 4 minute van die middedorp maar doodstil waar ons gebly het. Die area is baie mooi met staproetes 500 meter vanaf die woonstel. Die kamers is groot en regtig baie mooi. Die woonstel het alles in wat 'n mens nodig het. Ons kom weer volgende jaar.

Villa Maria's terugvoer

Ag, dankie Greta.
Dit maak my hart so bly as julle lekker bly. Ons hoop om julle weer te sien.
Mooi dag
Magda

Villa Maria
Pieter G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in George met 'n fantastiese uitsig op die berge.

Magda het ons regtig laat tuis voel en Villa Maria het al ons verwagtinge oorskry. Die woonstel is baie stylvol, gerieflik en privaat met 'n uitsonderlike ligging in George. Dit is 'n ideale basis om al die wonderlike besienswaardighede in die omliggende area te besoek. Ons kan Villa Maria met gerus aanbeveel vir persone wat gerief en gasvryheid hoog op die prys stel.

Villa Maria's terugvoer

Baie dankie Lorraine.
Bly julle het die verblyf geniet.
Groete,
Magda

Villa Maria
Zonika V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verlief op Villa Maria.

Ons het twee nagte by Villa Maria deurgebring en dit het ons wildste verwagtinge oorskry! Die eenheid was silwerskoon en Magda het uit haar pad uit gegaan om seker te maak dat ons alles het was ons benodig. Sy het selfs gehelp met padaanwysings. Die eenheid bevat alles wat jy prakties nodig het, asook soveel klein bederfies wat die verblyf ekstra spesiaal maak. My enigste spyt is dat ons nie langer kon bly nie, maar ons sal beslis weer gaan.

Guillaume D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande, stylvol en knus woonstel met die lieflikste uitsig met meer as die gewone gemak en bederfies.

Baie dankie, Magda, dit was baie spesiale verblyf!

Villa Maria's terugvoer

Hlo Guillaume,
Bly julle het die beblyf geniet.

George
Magda

Villa Maria
Maralize B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize B
Besigheidsreis

Pragtige woonstel en die gasvrou is baie behulpsaam.

Sien sterre.

Andre V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gastehuis.

Hierdie plek is beslis een van my gunsteling-plekke om te kon oornag. Gastehuis is ideaal geleë in die pragtige dorp van George. Baie vriendelike gasvrou en ons kan beslis die plek aanbeveel vir toekomstige reisigers. Dankie vir alles, dit word waardeer.

Villa Maria's terugvoer

Baie dankie Andre, dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek is bly julle het my plekke geniet en ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Magda

Villa Maria
Ian S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Gesin met tieners

Smaakvol, netjies en baie goed toegerus.

Ons het een aand oorgeslaap en baie lekker gebly. Ek sal Villa Maria beslis aanbeveel. Dit is baie sentraal geleë en smaakvol gemeubileer. Dit is in 'n pragtige, stil en boomryke woonbuurt geleë. Die woonstel is baie goed toegerus en baie netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Daar is ook 'n garage vir jou voertuig. Beslis die moeite werd! Ons kom weer.

Villa Maria's terugvoer

Hallo Ilse,
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek hoop on julle gou weer te sien.
Groete
Magda

Villa Maria
Sune P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune P
Gesin met klein kinders

Pragtige, veilige woonstel.

Vriendelike gasvrou, skoonste woonstel. Sal beslis weer daar gaan bly as ons in George is.

Villa Maria's terugvoer

Dankie Sune.
Ek is bly julle het di verblyf geniet.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Magda

Villa Maria
Steven W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Gesin met klein kinders

Vriendelik, veilig en fantastiese ligging.

Ons was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs. Villa Maria is 'n besonderse juweel wat baie goed toegerus is vir 'n aangename wegbreek vir die gesin.

Villa Maria's terugvoer

Dankie Steven, so Bly julle het die naweek geniet.

Groete,
Magda.

Villa Maria
Jolene M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker om tuis te gaan in so 'n pragtige, netjiese en stylvolle plekkie!

Ons verblyf by Villa Maria was een woord, wonderlik! Baie dankie tannie Magda vir tannie se vriendelikheid, gasvryheid en al die lekker geselsies. Dankie dat ons kon tuis gaan in so 'n pragtige, stylvolle, maar tog huislike omgewing met die mooiste natuurskoon as uitsig! Ons sal Villa Maria beslis aan enige iemand aanbeveel! Weereens baie dankie!

Villa Maria's terugvoer

Dankie Jolene, dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek is bly julle het die verblyf geniet.

Groete,
Magda

Villa Maria
Nelson D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelson D

Good location.

We enjoyed our stay at Villa Maria.

Cobus V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met vriende

Uitstekend.

Definitief waarde vir geld. Sal dit sterk aanbeveel.

Villa Maria's terugvoer

Hallo Cobus,
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Magda

Villa Maria
Bart O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart O
Saam met vriende

Skoon en gerieflike verblyf.

Baie netjiese en gerieflike kamers met veilige parkering in 'n rustige woonbuurt. Pragtige tuin en berg-uitsig. Goeie waarde vir geld en vriendelike diens. Kan Villa Maria aanbeveel vir 'n besoek aan George.

Villa Maria's terugvoer

Baie dankie Bart. Was baie lekker om julle te ontmoet. Bly julle het dit geniet.

Mooi bly,
Magda.

Villa Maria
Willem V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was one of my best stays.

It's well situated to all big shops but still gives you the feel of nature with the breathtaking views.

Villa Maria's terugvoer

Willem Baie dankie vir jou terugvoering.bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Villa Maria
Rina V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Baie mooi en skoon.

Magda was 'n baie goeie gasvrou wat geen moeite ontsien het nie. Sy was baie hulpvaardig en ons het baie lekker gekuier. Villa Maria is baie sentraal en naby alles. Sal weer by haar gaan bly!

Marc P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc P
Gesin met tieners

Ons gasvrou was baie vriendelik en die vertrek was skoon en baie veilig en in 'n mooi woonbuurt.

Villa Maria is in 'n baie mooi, still woonbuurt. Die parkering vir 'n motor was vir ons belangrik. Villa Maria was naby winkels geleë. Ons het ons tydjie daar baie geniet.

Tertius B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie skoon en aangename plek om by oor te bly!

Baie dankie Magda vir jou gasvryheid en al die bederf terwyl ons by Villa Maria oorgebly het. Ons het baie lekker ontspan in jou pragtige plek. Sal beslis weer kom kuier wanneer ons in julle wêreld is.

Coretha O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coretha O
Saam met vriende

Waarde vir geld akkommodasie.

Ons was aangenaam verras met al die ruimte tot ons beskikking asook die goed-ingerigte selfsorgkombuis. Ons het waardering gehad vir die keurige beddegoed, asook die netheid van die akkommodasie. Ons sal graag weer kom. Baie dankie Villa Maria!

Villa Maria's terugvoer

Beste Coretha,

Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet hier by Villa Maria. Ons hoop om julle gou weer tesien.

Villa Maria
Martli U - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martli U
Saam met vriende

Baie gemaklik in 'n stil buurt.

Baie netjiese plek in 'n stil buurt met baie vriendelike mense. Alles wat jy benodig van 'n selfsorg-eenheid. Het baie lekker gebly.

Gerida H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida H
Saam met vriende

Fantasties!

Vriendelike, smaakvolle en skoon plek!

Amanda F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al het ons net een nag daar geslaap, het dit gevoel soos 'n week se wegbreek, absoluut fantasties.

Sal elke keer teruggaan, vyfster-verblyf en 'n wonderlike gasvrou.

Jaco D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, rustig en skoon.

Het baie lekker gebly. Akkommodasie was besonders netjies en skoon. Toesluitmotorhuis was 'n welkome verrassing.

Villa Maria's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Villa Maria
Anna H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Seker die skoonste en netjieste verblyf waar ek nog oorgebly het.

Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac02fd61b84e9ee108fcdf7db3cc32a240b817752f3a8e296b0531d74859d6dc5a1f529bcc1a4461843d56cf252c96a6b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (vir 4 persone) 37 5 1 5 42 Bokmakierie Street Eden 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95995 22.49626
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!