Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Maria

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Raymond E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great stay. The stay was great for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Fantastic view from a big own terrace. Great view, nice comfortable room, very nice garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Die akkommodasie is skoon, netjies en het als wat 'n mens nodig het. Dit was 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2025

Spacious and tidy, good value. Spacious and tidy space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nichola A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Quiet, beautiful and well equipped. Tops! Fully furnished quiet environment. Well tucked away. State of the art in decor. Liked the at-home TV operation. Coffee and tea at hand. Would have liked to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolute value for money, with a stunning interior and fantastic views. We were welcomed by a very friendly owner, who personally showed us around the venue. The unit is definitely 5-star, as everything you could think of was available. This included coffee, tea, sugar, and milk. The bathrooms and showers were equipped with body wash, hand lotion, and even ablution freshener. The interior of the venue is professionally done, and the first impression is that of being in an interior decorating magazine; it is an absolutely stunning venue. The view of the Outeniqua mountain from the venue was an absolute pleasure to wake up to, or have a sundowner while the sun set. The mist on the mountain allows for stunning nature photos and the surroundings were absolutely blissful, being quiet and peaceful. Just the place to relax and switch off from the city buzz. The venue is situated close to everything, to the supermarkets, antique shops; all the beaches on the Garden Route are within a maximum 20-45 minute drive. Absolutely 7 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Villa Maria
Hallo Ronelle, Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ek waardeer dit baie. So bly julle het die verblyf geniet. Volgende keer kry julle pannekoek. Hoop om julle weer te sien. Magda

James L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Loved the surroundings. Spacious and nice kitchen and bathroom, good bed and very safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Villa Maria
Baie dankie, James. Ek waardeer jou resensie. Groete Magda

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Puik, eersteklas verblyf van goeie gehalte. Baie aangename gasvrou, al was sy siek het sy ons nog steeds persoonlik deur die plek geneem, pragtige goed toegeruste selfsorg eenheid met buite sitarea, kwaliteit bedlinne. Alles en nog meer as wat nodig was. Baie lekker gebly. Veilige plek met toesluit garage wat baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Villa Maria
Hallo Johan, dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit. Bly julle het die woonstel geniet. Hoop om julle weer te sien. Moet ook darem van julle 'n resensie gee, dat julle die woonstel so netjies gelos het. Groete Magda

Nichola A
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Lovely. Loved my stay, though it was short. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Magda
Villa Maria
Hallo Brendan, Dankie vir die terugvoering, volgende keer, bly bietjie langer. Dis 'n plesier om jou te akkommodeer. Groete Villa Maria Gastehuis.

Dr. Leon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekker veilige en stil area. Sal vir seker weer daar kuier. Baie lekker gebly. Jammer die eenheid is aan die hoofhuis, met net 'n deur tussen in. Help nie vir privaatheid nie, maar ons het dit oorkom. Veilige plek met toesluit garage wat baie help. Paar dingetjies kort in die kombuis, maar ons het dit ook oorkom.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
Villa Maria
Leon, so jammer jy sal die eerste gas wees van die 70 resensies wat kla dat woonstel langs die huis is. Dit is dus so klankdig en baie privaat. Groete, Maga.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 995
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakieriestraat 42, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac02fd61b84e9ee108fcdf7db3cc32a240b817752f3a8e296b0531d74859d6dc5a1f529bcc1a4461843d56cf252c96a6b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag, vir 4 mense 88 5 1 5 42 Bokmakierie Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95995 22.49626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang