Villa Marina Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte.

Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer beskik oor 'n TV met gedeelde DStv, 'n waaier, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Beperkte WiFi is ook beskikbaar.

Kamer 1 en 2 het elkeen 'n privaat, beskutte balkon met see-uitsigte, terwyl Kamer 3 'n buite-patio het sonder uitsigte.

Villa Marina Guest House is 10 minute se ry vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en Tafelberg. Gaste is ook net 'n entjie vanaf verskeie strande, restaurante, klubs, sowel as besienswaardighede soos die Kompanjiestuin, Kasteel die Goeie Hoop en die Planetarium. Verskeie wynplase is almal minder as 45 minute se ry vanaf die gastehuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Pools

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Marina Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za