LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Mariss Guest House | LekkeSlaap
+86

Villa Mariss Guest House

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Villa Mariss Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Constant S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende geriewe. Gasvrye mense.

Gastehuis met pragtige geriewe wat ons graag sal aanbeveel. GPS bring mens egter nie op die regte plek nie, wat in die aand probleme skep om daar uit te kom. Wanneer Google Maps aandui jy is by jou toestemming, is jy nog veertig meter van die regte plek! Ons het vir die gasvrou daarvan gesê.

Alwyna C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyna C
Enkelreisiger

Baie rusting en still en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal enige tyd weer by Villa Mariss boek vir verdere vakansies.

Villa Mariss Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit was so lekker om jou hier by ons te he en sien ons uit na jou volgende besoek.

Villa Mariss Guest House
Jaco C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Enkelreisiger

Super convenient, close to mall.

Very clean, friendly owners and very convenient for my travel arrangements.

Villa Mariss Guest House's terugvoer

Ons het jou kuiertjie baie geniet, Jaco. Dankie vir die terugvoer. Ons hoop jy kom kuier gou weer.

Villa Mariss Guest House
Cheri H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en diens.

Marista, baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Jou gastehuis is pragtig en baie netjies. Dankie vir die heerlike ontbyt elke oggend. Ons sien jou vir seker weer!

Villa Mariss Guest House's terugvoer

Baie dankie Cheri, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Julle moet beslis weer kom kuier! Ons sien baie uit daarna.

Villa Mariss Guest House
Teresa-ann R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa-ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en goeie gasvryheid.

Ons was vriendelik verwelkom. Die kamers en die res van die gastehuis was netjies en skoon. Die ontbyt wat ingesluit is, was heerlik gewees en meer as wat ons verwag het. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Villa Mariss Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly jul het die verblyf en ontbyt geniet! Dit was regtig 'n plesier om jul by ons te hê en ons sien uit na jul volgende kuier.

Villa Mariss Guest House
Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Working On Fire (pty) Ltd N
Besigheidsreis

Ideaal vir sakereis.

Die kamer is klein, maar absoluut gemaklik en gerieflik genoeg. Dit is heeltemal geskik vir sakereise. Mense is vriendelik en baie behulpsaam. Dankie.

Madelyn A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelyn A
Besigheidsreis

Nice!

Dit was 'n heel aangename verblyf.

Villa Mariss Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Madelyn. Dit was regtig aangenaam om julle hier by ons te kon hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Beste Groete,
Marista.

Villa Mariss Guest House
Jacqueline Y - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline Y
Besigheidsreis

Wonderlike gashere en waarde vir geld.

Gashere was net wonderlik, so hulpvaardig. Ons het lekker gesels en hulle is maklik om mee te kommunikeer. Ontbyt was lekker! Die gasvrou het dit sommer vroeg die oggend met 'n glimlag voorberei. Ek sal hierdie gastehuis aan enigiemand aanbeveel. Dis sentraal, naby Cape Gate Mall en reg langs die Mediclinic.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Super hosts and value for money.

The hosts are just amazing. They were super helpful, we had a nice chat and they are easy to communicate with. Breakfast was yummy! And the hostess made it very early in the morning with a smile. I would recommend this guesthouse to anyone. It is central, close to Cape Gate shopping centre and right next to the Mediclinic.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Villa Mariss Guest House's terugvoer

Thank you so much Jacqueline, it was such a pleasure having you here with us. We really enjoyed your stay, although short. and we look forward to your many more next visits. Best regards

Villa Mariss Guest House
Trevor L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor L

Uitstekend!

Baie dankie dat julle ons by Villa Marris laat bly het. Ons het die beste tyd daar beleef en die eienaars se gasvryheid was vir ons uitstekend. Dit sal altyd ons plek wees as ons terug Kaap toe later die jaar. Weerens baie dankie.

Villa Mariss Guest House's terugvoer

Dit was vir ons 'n groot plesier en voorreg om julle by ons te gehad het! Ons sien beslis uit na jul volgende kuier!

Villa Mariss Guest House
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b8ca3da91b3a0e3e450e273a8a549fa228a0eff43ed360f07673bcc955c2ea8ce5424922f67381a3f280f0da9b2fd59132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 20 Kipling Road Windsor Park 7570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.846582912349 18.701039850712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!