Villa Maroela Game Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Dirk V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi plek ma kort so biekie aandag om die basics beter te maak in die units!
Adre W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie basies toegerus.
Ronel S - Feb 2024
Algehele gradering
Alles was perfek, dit was baie lekker gewees.
Herman S - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en rustig!
Gordon V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf in die natuur.
Zwide K - Feb 2023
Algehele gradering
We had a very nice time, and were given warm and lovely treatment.
Joshua Hendrik B - Jan 2023
Algehele gradering
Came as stranger and left as friends.
Lees meerEmma M - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Charlene M - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n asemrowende wegkruipplekkie.
Mariska S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie mooi plek. Netjies en skoon. Stort was net 'n probleem. Water bly nie warm nie.
Villa Maroela Game Lodge se terugvoer
Goeie dag! Baie dankie vir die terugvoering! Ons sal verseker werk maak van die warm water! Vriendelike Groete!
Lisa B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige wegbreek en vriendelike ontvangs.
Mikeila K - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Arno G - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne met leeus wat brul.
Michelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek waar die kinders kon rond hardloop en speel en die natuur geniet.
Johan G - Feb 2022
Algehele gradering
Kon nie vir meer vra. Presies wat ons wou hê.
Joanne L - Jan 2022
Algehele gradering
Expected more.
Villa Maroela Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Joanne
Baie dankie vir jou terugvoer, dit is nodig vir ons om te weet as ons kliente nie tevrede was nie, ons hier by Villa Maroela Game Lodge vra groot onverskoning.
Ons vra weereens groot onverskoning dat u nie die diens gekry het wat u verwag het nie, en hoop dat u in die toekoms weer sal oorweeg om van ons diens gebruik te maak, hierdie keer met beter diens, die saak sal verseker opgeneem en uitgesorteer word.
Groete,
Nathalie Mõller
Villa Maroela Game Lodge
Jabulile M - Nov 2021
Algehele gradering
Experience was very good being close to nature outside the busy life and time for our self and family.
Cornize D - Nov 2021
Algehele gradering
Sakereis.
Werner K - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en vriendelik.
Wesley O - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik. Skoon en netjies.
Villa Maroela Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeur dit opreg en hoop om julle en julle vriende weer te verwelkom.
Groete
Villa Maroela Span
- Kapasiteit: 228 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom