Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Maroela Game Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Villa Maroela Game Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dirk V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk V
Gesin met klein kinders

Mooi plek ma kort so biekie aandag om die basics beter te maak in die units!

Interessante plek net buite Polokwane. Dit is net soos kamp maar sonder jou eie tent. Vat wel vir julle kampstoele saam en 'n tafel, want daar is nie in die units nie. Die storte kort ook so biekie aandag. Ons as gesin moes 'n paar keer Polokwane toe en terug ry, en met die grondpad is die plek ook net te ver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adre W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies toegerus.

Wasbak in badkamer het uit die muur uitgeruk. Die volgende dag is dit weer reggemaak. Die ligte het ook nie reg gewerk tydens beurtkrag nie, maar die personeel het dit reggemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met klein kinders

Alles was perfek, dit was baie lekker gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig!

Yskas was nie aan toe ons daar kom nie, krag trip herhaaldelik op die ligte en geen spieël in die badkamer nie. Andersins baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon V
Besigheidsreis

Rustige verblyf in die natuur.

Dit was baie baie lekker verblyf. Die atmosfeer het gemaak dat ek nie eers besef het ek is daar vir werk nie. Ek sal beslis dit weer doen vir vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zwide K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zwide K
Saam met vriende

We had a very nice time, and were given warm and lovely treatment.

This is a place I would go to every time I want a peace of mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua Hendrik B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua Hendrik B
Gesin met klein kinders

Came as stranger and left as friends.

From the moment we set our feet on the lodge we only experienced excellent customer service. The management staff Lucas and James made our stay even more memorable by attending to any of out needs that they could assist with. Even arranged a special supper at a very reasonable price on our last evening. Thank you very much for the surprise. The cabin was clean and had all the niceties for self-catering stay. The staff that services the cabin were very friendly as well as the other staff that we came in contact with. What a pleasure to hear the lions in the evening in the back ground. It was also nice to see the lion cubs and my granddaughter love to go and say Good Morning and Good Night to the cubs. The only issue was the dirt road getting to the lodge, the first day was not a problem but the last couple of days due to rain the dirt road got a bit bad. On the last day we found a short road that was in much better condition. Will we go back, the answer is a definite “YES”.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emma M
Gesin met klein kinders

Peaceful.

We booked to avoid new years eve noise and fireworks in the city. And we got just that. Peace.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene M
Gesin met tieners

Wat 'n asemrowende wegkruipplekkie.

Ons het vir 3 dae weggebreek na Villa Maroela toe en wow dit is so still en rustig die mooiste voëltjies het jou in die oggende wakker kom sing en die leeus en jakkalse het jou soet drome toe gewens in die nag. Sulke skoon en netjiese badkamers en kamers is net 'n bonus. Al die staf was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Dankie Villa Maroela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S
Saam met vriende

Baie lekker gebly, baie mooi plek. Netjies en skoon. Stort was net 'n probleem. Water bly nie warm nie.

Storte kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Maroela Game Lodge se terugvoer

Goeie dag! Baie dankie vir die terugvoering! Ons sal verseker werk maak van die warm water! Vriendelike Groete!

Villa Maroela Game Lodge
Lisa B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustige wegbreek en vriendelike ontvangs.

Ons was 5 volwassenes en 2 kinders in 'n die boskamp eenheid, dit was baie netjies, rustig en mense was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikeila K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikeila K
Gesin met klein kinders

Lekker en rustig.

Ons het baie lekker by Villa Maroela gekamp. Die kampterrein was mooi skoon en die mense baie bedagsaam. Die lapa is ook baie oulik met 'n onderdakswembad en 'n lekker kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G
Gesin met tieners

Heerlik en ontspanne met leeus wat brul.

Fasiliteite is netjies en skoon, personeel is vriendelik en behulpsaam. Winkel het basiese benodigdhede en voldoende vir kampers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige naweek waar die kinders kon rond hardloop en speel en die natuur geniet.

Baie netjiese en rustige area. Was lekker om die leeus in die aande te hoor brul as jy om die vuur sit en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met tieners

Kon nie vir meer vra. Presies wat ons wou hê.

Vriendelike diens, mooi omgewing. Grondpadgedeelte was sleg na al die reën. Ruim kothuis en alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne L

Expected more.

Ons kon nie personeel kry nie, die bar was nie beskikbaar nie, niemand het regtig geweet hoe werk die restaurantetes nie, dit was net nie wat ek gedink het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Maroela Game Lodge se terugvoer

Goeie dag Joanne

Baie dankie vir jou terugvoer, dit is nodig vir ons om te weet as ons kliente nie tevrede was nie, ons hier by Villa Maroela Game Lodge vra groot onverskoning.

Ons vra weereens groot onverskoning dat u nie die diens gekry het wat u verwag het nie, en hoop dat u in die toekoms weer sal oorweeg om van ons diens gebruik te maak, hierdie keer met beter diens, die saak sal verseker opgeneem en uitgesorteer word.

Groete,
Nathalie Mõller
Villa Maroela Game Lodge

Villa Maroela Game Lodge
Jabulile M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jabulile M
Gesin met tieners

Experience was very good being close to nature outside the busy life and time for our self and family.

I enjoyed the nice and quiet weekend with my family being close to nature, pause a little to busy life, very interesting to see wild animals, especially white lions. So happy and I have enjoyed time with my family hope to go back as soon as possible with our friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornize D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornize D
Besigheidsreis

Sakereis.

Perfekte plek om af te skakel na 'n lang dag se werk. Die diens is uitstekend en mens kry dadelik terugvoer op alle navrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en vriendelik.

Baie lekker, rustig en die leeus was 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley O
Saam met vriende

Gerieflik. Skoon en netjies.

Goeie versorging aan hulle geboue. Baie netjies en skoon. Stil en rustige verblyf. Goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Maroela Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeur dit opreg en hoop om julle en julle vriende weer te verwelkom.
Groete
Villa Maroela Span

Villa Maroela Game Lodge
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 228 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51107b4e4491afae70842adc6ea88d3c365733c77a47a5dc5252bd12acae88705b61aa18de8b33306f4801fddb1adade676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R37 Portion 10 of Deelkraal Farm 22 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.081635026188 29.407481638228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem