Villa Merwede

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bianca H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hosts are very friendly, and accommodation neat and tidy. Hosts are very friendly, and willing to assist where they can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige en huislike verblyf. Ons het baie lekker gebly in 'n baie goed toegeruste wooneenheid. Die eienaar se persoonlike en vriendelike ontmoeting het ons dadelik baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker ontspanne verblyf in 'n pragtige, skoon en gerieflike eenheid. Ons het ons verblyf baie geniet! Dit is 'n oulike, knus plekkie met baie special touches en afronding en 'n lekker beskutte braaiplek. Vanuit die slaapkamer is die uitsig oor die see en lagoon pragtig. Die eienaars is vriendelik en laat mens tuis voel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasties. Dit was baie ruim vir die prys wat ons betaal het. Daar was koffie, beskuit en melk. Baie mooi uitsig. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lekker. Ja, dit was baie lekker. Skoon en netjies en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons nuwe gunsteling plekkie. Baie lekker gebly. Lekker cozy en pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Vriendelike ontvangs. Ons het die gesellige woonstel baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elretha O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker geslaap, lekker gebly, skoon & netjies sal weer terugkeer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2025

Ek het al 'n paar keer hier gebly en word altyd welkom ontvang. Heerlike verblyf met alles wat jy benodig. Die plekkie is goed ingerig en mooi, en die gasheer en gasvrou laat jou altyd baie welkom voel. Pragtige uitsig vanuit die kamer en omring deur die rustigheid van die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Erica Drive, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeNrWdJVl8qieSuNyHctbzr2Yde2qrWwjJLOXbOxFMr9mAesXg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 74 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355659 21.403062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang