LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation | LekkeSlaap
+35

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bianka B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka B
Gesin met klein kinders

Wonderlik, rustig, lekker, gerieflik.

Een van die lekkerste vakansies ooit. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal Villia Mia 6 vir enige iemand aanbeel, julle sal glad nie spyt wees nie. Die woonstel het alles wat jy nodig het, dit is veilig en beslis waarde vir jou geld. Baie dankie dit was wonderlik!

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Ai, dit maak mens se hart lekker warm om so n resensie te kry. Julle was awesome gaste en altyd welkom

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Lindie D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D
Gesin met klein kinders

Rustig en onvergeetlik.

Sal definitief weer by die plekkie bly, naby alles.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Julle was fantasiese gaste en is ALTYD welkom terug!!

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Sinenhlanhla Z - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinenhlanhla Z

It was so great.

I did enjoy every minute of being there.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

You were great guests and are welcome back anytime.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Ronel B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, safe and clean.

This accommodation is serviced everyday, with a fully equipped kitchen and braai facility. Close to all the town and other sightseeing locations. It is safe and secure, a bit loud as you are in the middle of town, and the street/accommodation sign's light shines straight into your bedroom. It is also equipped with solar power so no loadshedding for you. I will definitely stay there again.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Thank you for the review. You are always welcome back. Awesome guests!!!

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Ivan E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan E
Gesin met klein kinders

Gerieflik. Na aan winkels.

Hou van power inverter. Het nie eens geweet van load shedding nie.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Julle was fantastiese gaste en is altyd welkom.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Gerda V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die swembad op jou voorstoep,is voorwaar ’n pluspunt.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Baie dankie.
Julle was fantasties gaste ook.
Altyd welkom.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
J J B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J J B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die woonstel is naby die restaurante en winkels. Die swembad voor die woonstel is baie skoon en lekker warm.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle daar te he.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Gloria S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gloria S
Gesin met klein kinders

Good location.

AC/DC inverter didn't power up when power outage on 2 days of our stay. Also disappointed that no towels and toilet paper was provided. Site doesn't specify no towels. Had to drive to Mtubatuba for towels.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Sorry for my late reply. Based on your review I fixed the inverter problem by adding a wind generator to the solar system. During your stay the power was out for up to 15 hours a day due to Eskom erecting new power lines. The inverter system could not handle that even with 2 x 200aph batteries. Regarding towels, we will supply towels again after covid-19. We are trying to limit contamination. All bedding are washed with a special chemical also to assist in spreading the virus and this chemical will shorten the life of the bedding but keep you safe. It was a pleasure hosting you.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Marko K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marko K
Gesin met klein kinders

Nice and tranquil.

The unit definitely needs a stand alone shower and the bedroom with bunkbeds needs more ventilation. And please specify that the unit is a non-smoking unit. It had a very unpleasant cigarette smoke smell during our stay.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Dankie vir jou insette, dit word waardeer. Dit is 'No Smoking" maar daar is maar gaste wat hulle nie daaraan steur nie.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Marilè N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilè N
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend!

Die woonstel is netjies, skoon en het alles wat jy nodig het. Ons was op die swembad se voorstoep en naby die restaurante. Dankie vir die lekkeslaap!

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd weer welkom, julle was fantastiese gaste!

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
Werner V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Die woonstel met sy inhoud was netjies en baie skoon. Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is. Die stoep met braaigeriewe is oorkant die swembad. Goed geleë en naby alles. Lekker gebly, baie dankie.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation's terugvoer

Baie dankie Werner, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie-straat en Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA360dfd610373a1a8ff5404de0dc6c10c34e3b5e9d64795890233876f0c7d3d6ceb186f6d0f5b4be9a392de3bc491b517280c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Corner of McKenzie Street and Katonkel Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.374756861722 32.412481606007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!