Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa MikaMora

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helga O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Kuier was vreeslik lekker en ons het so lekker geslaap in 'n netjiese skoon kamer. Uitstekende plek. Onsettend gasvry en fantastiese diens. Kamers is super netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica T
1 nag
5.0
Des 2023

Comfortable and relaxing. It was amazing and very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Very nice. The owner is very friendly, and the villa is neat, clean, and quiet. Our stay has been extremely enjoyable. It would be a pleasure to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was baie lekker. Die diens was puik, die eienaar was regtig behulpsaam en vriendelike, ek het van my goedjies daar vergeet en hulle het dadelik laat weet sodat 'n courier dit kan optel. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Puik. Netjies en skoon. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Fantastiese akkommodasie, veral met kinders. Fantastiese kliëntediens. Pragtige plekkie en so lekker om kinders te vat. Die eienaar was so gasvry. Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

It was tranquil and just what we were looking for. Excellent service from Rashid and team. Perfect for our requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delport O
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Baie gemaklik. Baie gemaklike familie-eenheid. Die swembad was 'n hoogtepunt vir my kinders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons het baie lekker by Villa Mika Mora gebly en beveel dit beslis aan! Die eienaar, Rasheed, is baie ingesteld op sy gaste. Hy het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en elke dag ingeloer om seker te maak dat als nog reg is! Villa Mika Mora sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fathima A
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Stay was refreshing and extremely clean. The host was kind enough to answer all my questions prior to booking, to ensure that I made the right decision. We were greeted kindly by Rasheed. The premises were refreshing, relaxing and smartly decorated (seemed like a place out of a fairytale). The rooms and bathrooms were extremely clean. The WIFI worked well and there was a generator that kicked in when there was loadshedding. There were clean towels as well. The host offers additional services: room service, laundry and snacks as well. The helps when you are space constrained with luggage. Will definitely book here again. My family and I enjoyed all aspects of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rasheed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 395
R1 395 R1 116
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 395
R1 395 R1 116
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dale Brook-singel 3, Victory Park, Randburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnRExWVWqnIKRrqlXA2WCHxEyD454QmQwzKLPw7luQUhmyQLaQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 395 nouVanaf R1 116 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Dale Brook Crescent Victory Park 2195 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.141434248471 28.005804877263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang