Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Monchare'

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 17, Beackon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Villa Monchare' is 'n bekoorlike vakansiehuis langs KwaZulu Natal se Suidkus in Uvongo en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met see-uitsigte. Hierdie huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf binne maklike bereik van Manaba-strand soek.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed óf 2 kinderbeddens. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n tweede kombuis, 'n TV en gemaklike rusbanke. Dit lei na 'n balkon met see-uitsigte.

Die tweede leefarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai, dagstoele en 'n swembad. Verder het die huis 'n Jacuzzi, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Monchare' sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Broadway-straat 17, Beackon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 17, Beackon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1723cac9f91e168629b02b1b08181e46703ad3b5c8f5b35b90f9d4fff37e5a9973c22269befaab353bbcaaa591405d97af92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 17 Broadway Street Beackon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.83844855026 30.391187667847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem