Villa Mozay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 125, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa Mozay is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis op 'n veilige strandlandgoed in St. Helenabaai. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie by die see.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is ook 'n gastetoilet. Dit sitarea op die boonste verdieping het 'n sitkamerstel, 2 dubbelslaapbanke en 'n platskerm-TV.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Gaste kan die son op die stoep geniet, in die swembad afkoel, 'n fliek in die fliekkamer kyk, of in die kuierarea by die pooltafel en braaigeriewe kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusweg 125, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Mozay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Columbine St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 125, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap