LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Nandi | LekkeSlaap
+45

Villa Nandi

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 60, Loevenstein, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Nandi bied gastekamers in Loevenstein, Kaapstad. Dié gastehuis is naby verskeie geriewe in die Noordelike voorstede en is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf by Villa Nandi bestaan uit 4 individueel versierde gastekamers. Dié kamers het óf 'n en suite-badkamer óf 'n aparte gedeelde badkamer. Elke kamer het 'n TV met DStv en daar is gratis WiFi. Etes kan vooraf teen ’n ekstra koste gereël word. Die gastehuis spog met 'n speelarea vir kinders, 2 buite-sitareas met 'n braai wat lei na die kroeg binne die kuierarea. Daar is 'n lieflike biblioteek met banke en 'n stoep met stoepmeubels wat ’n uitsig oor die swembad bied.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Villa Nandi is 6 km vanaf winkelsentrums, Belville-gholfklub, Karl Bremer Hospitaal en 22 km vanaf die strand en die middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Villa Nandi
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Eksteenstraat 60, Loevenstein, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Nandi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 60, Loevenstein, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada5e6c11cd10f13959f60e24bdfec2d5157b894e556c5399e7bae0ab66f39c88f707205677b785182550573f39b0a4200b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 60 Eksteen Street Loevenstein 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.880073232244 18.607171974869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!