LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Palmera | LekkeSlaap
+19

Villa Palmera

Swembadkant - Lemon Tree Cottage
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n aparte ingang en is apart van die huis en bied slaapplek aan 2 gaste en 'n uitsig oor die swembad. Dit beskik oor ’n slaapkamer-area, badkamer en kombuisie. Die slaapkamer-area beskik oor ’n dubbelbed, 'n muurverwarmer en 'n elektriese kombers. Die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met ’n tweeplaatstofie en oond, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gratis WiFi. Daar is ook 'n platskerm-TV met Freeview-kanale, 24 uur-fliekkanale en kinderkanale. Daar is 'n tuin, sitplek onder 'n lapa en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is op selfsorgbasis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 15 jaar bly gratis. Stresmasserings beloop R200 vir 30 minute en word op die perseel gegee. Seilbootvaarte beloop R250 per persoon vir 2 ure op die eienaar se 36 voet seiljag. Dames kan 'n Sweede massering teen R400 per uur bespreek op die perseel.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer-area, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n muurverwarmer en elektriese kombers, en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus. Gratis WiFi en DStv word voorsien. Daar is braaigeriewe, 'n vuurput, 'n patio met rottangstoele of 'n beskutte sit-area vir al fresco etes.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 15 jaar bly gratis. Stresmasserings beloop R200 vir 30 minute en word op die perseel gegee. Seilbootvaarte beloop R250 per persoon vir 2 ure op die eienaar se 36 voet seiljag. Dames kan 'n Sweede massering teen R400 per uur bespreek op die perseel.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMY2Rf67ZnbNrtQt6YPfVPBzyQA6y2KNynmUdi0vySPTeZtahUZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 86 Bruns Street Linkside 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.186775 22.143632
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!