Sheffield Beach Akkommodasie by Villa Royal 202 | LekkeSlaap
+8

Villa Royal 202

  • Vanaf R1 000 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 17, Sheffield Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Royal 202 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Dié gebou is gerieflik geleë en net 'n paar minute se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel is volledig ingerig en op die tweede verdieping geleë. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. In die derde slaapkamer is daar 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toebehore soos 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Daar is ook 2 TV's wat elkeen sekere DStv-kanale het. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met lieflike see-uitsigte. 'n Gemeenskaplike braai-area en 'n swembad is ook in die kompleks beskikbaar.

'n Motorhuis en ekstra parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien. Villa Royal 202 is net 'n entjie se ry vanaf Umhlali Beach, Shaka's Rock en ander besienswaardighede in die Ballito-omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Royal 202 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Villa Royal 202
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Colwyn-rylaan 17, Sheffield Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Royal 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 17, Sheffield Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArCYZmlKZbahhyXwJXpF8MYF7Ge1wM8k9V4mBDH0JH6xmpSvTQ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 6 persone) 11 5 1 5 17 Colwyn Drive Sheffield Beach 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.488311691414 31.251747790984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za