LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Simonne | LekkeSlaap
+59

Villa Simonne

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: West-straat 16, Lower Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Simonne is 'n Art Deco-hotel in die hartjie van Houghton wat verblyf bied en ook dien as 'n venue vir konferensies en ander geleenthede. Villa Simonne kombineer 'n eksklusiewe ligging met 'n asemrowende landskap en bied aan gaste 'n unieke ervaring.

Daar is 15 suites met verskillende temas. Gaste het 'n keuse tussen standaard-suites, luukse suites, tweeslaapkamerwoonstelle of die presidensiële suite met sy studeerkamer, slaapkamer, instapkas, stoomkamer en Jacuzzi.

Al die suites het Egiptiese linne, platskerm TV's, DStv, telefone, kluise en en suite-badkamers. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Elke suite het 'n terras buite waar gaste lekker kan ontspan. Luukse geriewe in elke badkamer sluit kamerjasse, haardroërs en badkamer-produkte in.

Villa Simonne bied opsies vir gaste wat wil herstel en hul batterye wil herlaai. Al die behandelings word gedoen op die perseel deur 'n netwerk van professionele persone in die gesondheidsorg. Dit sluit 'n dieetkundige, terapeut en kliniese sielkundige in. Daar is skoonheidsbehandelings, gesondheidsorg en verskillende terapie-sessies op die "spyskaart".

Villa Simonne het 'n dramatiese onthaalarea wat versier is volgens antieke stede en vervloë eras en dit kan uitverhuur word as die ideale venue vir troues, spanbousessies, casino-aande en eksklusiewe partytjies.

Villa Simonne het konferensie-areas binne en buite en die vermaakareas bied 'n gerieflike bestemming waar korporatiewe gaste vergaderings kan hou deur die dag en saans in 'n gesofistikeerde sosiale omgewing kan kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Villa Simonne
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • West-straat 16, Lower Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink Villa Simonne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: West-straat 16, Lower Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz0Ld0enKvKVADOmqpjTLO7xGisMtiOhIE71sHB047WDkUxKv8H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 16 West Street Lower Houghton 2198 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.166724521049 28.057344389053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!