LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Simonne | LekkeSlaap
+59

Villa Simonne

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Die balans van die bespreking moet betaal word wanneer die gaste inklok.
Let asb. op die volgende: Al die tariewe sluit volledige ontbyt in, asook toegang tot al ons vermaak-areas, insluitend die Gatsby Piano Lounge, boma, swembad, sauna, Western Saloon, speletjieskamer, biblioteek en New York Ladies Lounge. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kinders van 0-2 bly gratis.
Kidners van 3-13 jaar betaal 50% van die volwasse deeltarief.
Kinders kan in hul eie suite bly teen die volledige volwasse tarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 tot 7 dae voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi.
8 tot 14 dae voor die inklokdatum: 50% kansellasiefooi.
100% kansellasiefooi indien gaste versuim om op te daag.

was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: West-straat 16, Lower Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz0Ld0enKvKVADOmqpjTLO7xGisMtiOhIE71sHB047WDkUxKv8H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 16 West Street Lower Houghton 2198 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.166724521049 28.057344389053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!