Villa St Joseph
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa St Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa St Joseph is aan die voet van die Platberg op 'n plaas van 1000 hektaar geleë, net 12 km buite Ladybrand langs die N8.
Selfsorgverblyf word in 'n 5 losstaande eenslaapkamer-huise voorsien, waarvan Huise 2, 6, 7 en 8 aparte slaapkamers, sitkamers, toilette, storte en kombuise het. Die kothuis is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n aparte toilet en stort.
Die kombuise het elkeen 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie, melk, suiker en graankos word voorsien. Elke eenheid het 'n TV en Huis 6 en 7 het 'n TV en 'n ingeboude kaggel. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die plaas spog ook met 'n pragtige trou-venue met 'n kapel. Daar is ook aktiwiteite soos voetslaanroetes, bergklim en voëlkyk op die plaas.
Die reg van toegang word voorbehou en 'n gas mag weens wanvoorstelling of onaanvaarbare gedrag by aankoms toegang geweier word, in welke geval die besprekingsbedrag wat die gas reeds betaal het, dadelik aan die gas terugbetaal sal word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Antonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Villa St Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Villa St Joseph het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa St Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat