Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Stella

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Villa Stella
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Besigheidsreis

Die eenheid waarin ek gebly het, vertel net een storie: klas, klas klas. Alles in die eenheid het is van die alles beste kwaliteit!

Netheid en kwaliteit. Dit was 'n groot plesier om daar oor te bly. Ek het egter bespreek vir 'n eenheid op die boonste verdieping met 'n groot "patio". Ek het 'n eenheid op die onderste vloer gekry, maar dit was baie privaat, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Stella se terugvoer

Ons is baie bly dat jou verblyf by ons plesierig was.

Villa Stella
Gert H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies.

Derde keer wat ons daar bly en sal nog vele kere. Alles is netjies en veilig en die bed slaap so lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Stella se terugvoer

Dankie Gert vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Fabrizio en Dadita

Villa Stella
Gert H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, netjies en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Stella se terugvoer

Good day Gert,
Thank you so much for taking the time to give us an awesome review. It is much appreciated.
Regards Dadita and Fabrizio

Villa Stella
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese goed toegeruste akkommodasie.

Vriendelik ontvang, rustig en veilige oornag. Heerlike ontbyt en het dit geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Stella se terugvoer

Thank you so much for your review.

Villa Stella
Gl D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gl D
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, goed bestuurde plek.

Baie netjiese, goed bestuurde plek. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Stella se terugvoer

Good day,
Thank you so much for taking the time to review your stay with us.
Kind regards

Villa Stella
Herwig K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herwig K
Besigheidsreis

Good accommodation which is difficult to find.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Stella se terugvoer

Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay, and hope to see you again.

Villa Stella
Johan S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Enkelreisiger

Baie goeie, persoonlike diens en verblyf.

Kan dit verseker aanbeveel! Die beddegoed is skoon, ontbyt loop en die diens is persoonlik en vriendelik. My volgende reis na Johannesburg gaan ek weer hier tuisgaan. Die ligging is na aan die lughawe en voorstede. Maak egter seker dat jy die ligging met die eienaar self bevestig, aangesien Google Maps en my Garmin my nie tot by die huis kon vat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Stella se terugvoer

Dankie vir die wonderlike woorde. Dit was lekker om jou te ontmoet en 'n absolute plesier om jou hier by ons. Ons hoop om jou weer te sien regtig gou!
Vriendelike Groete,
Dadita Caluri

Villa Stella
Hermien S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, good breakfast, central location in a quiet suburb.

Exceptionally neat facility with a good breakfast. Very suitable as a transit overnight option.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Negroes Malealea K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Negroes Malealea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm hospitality, calm and safe enviroment.

Home away from home and you get to start your day with a sumptuous breakfast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Enkelreisiger

Very satisfied guest.

I had a wonderful stay. The host was excellent, she seemed what you need without invading your privacy. The room was clean and spacious. The kitchen facilities were excellent and provided filter coffee, biscuits, etc. I will definitely go back and will recommend Villa Stella with confidence. Thanks Dadita you're great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanalie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volgende keer bly ons beslis langer!

Die gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit gee maklike toegang van en na die snelweg (R24). Die eenheid was ruim, skoon en baie netjies. Dit is ook modern en daar is baie aandag gegee aan detail. Die ontbyt het 'n wye verskeidenheid gebied. Die kos was volgens jou keuse en tyd vars voorberei, heerlik en groot porsies was beskikbaar. Die bestuur is baie vriendelik en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Besigheidsreis

Vriendelike, huislike atmosfeer. Kan hoog aanbeveel word!

Die kos was waarde vir geld en die kamer baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Besigheidsreis

Short, enjoyable stay - great breakfast!

My late arrival was well accepted and I will use there facilities again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene S
Besigheidsreis

Waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard O - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bernard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent accommodation - difficult to find though

Rooms are neat and tidy, though air-con is needed in the room as the fan is not the ideal. On the expensive side for what is offered. Had difficult in finding location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John O - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient

A very clean and excellently maintained place to stay, conveniently situated for access to O R Tambo airport and the eastern suburbs of Johannesburg, but noisy location close to a main road. We had a comfortable room with large bathroom, and the breakfasts were very good. The hosts were most helpful and friendly. I would not hesitate to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Besigheidsreis

Very friendly and accomodating.

Very neat accommodation with staff who make you feel you are home, despite being away from home. Had a lovely time :-)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle C - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle C
Enkelreisiger

A home away from home

A stunning place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 045, Elma Park, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NDcwZjFjLTM3ZjUtNDlmMy05OGQ2LTJiOGMzYWZhMmYyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 045 First Avenue Elma Park 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.155137023977 28.153851181268