LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Sunset Beach | LekkeSlaap
+39

Villa Sunset Beach

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Sunset Beach bied luukse selfsorgverblyf net 7 meter vanaf die strand in Gordonsbaai. Dié gastehuis bied lieflike uitsigte oor die see en die berge.

Dié gastehuis het 3 stylvolle woonstelle. Die eenhede het slaapplek vir 3 tot 7 gaste en beskik oor 1 of 3 slaapkamers met en suite-storte. Elke woonstel het 'n kombuisie of kombuis wat goed toegerus is, 'n sitkamer en 'n privaat patio met gedeeltelike uitsigte oor Valsbaai met Tafelberg, en verskeie ander bergreekse, in die verte.

Elke eenheid het ook WiFi, lugversorging in die Dupleks- en Simpleks-eenheid, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Parkeerplek is voor elke eenheid beskikbaar. 24 uur-sekuriteit en sekuriteitskameras is ook beskikbaar.

Villa Sunset Beach is tussen die seiljaghawe en die ou dorp, wat elk 3 minute se stap ver is. Bikini Beach, winkelsentrums en ander besienswaardighede in die omgewing is ook naby. Villa Sunset Beach is oorkant 'n kindervriendelike swemstrand geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Villa Sunset Beach
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Sunset Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38b96028af096557a13c8250af46847fb14180af4fdabf6a747ba266a037da37eb0f6a228d56be40f5c41f198b60279ec490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 127 Beach Road Gordons Bay 1740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1633799 18.8641599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!