LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Syringa | LekkeSlaap
+19

Villa Syringa

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syringa-weg 6, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Villa Syringa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Pennington op KwaZulu-Natal se Suidkus. Die vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en is 350 m vanaf Nkomba-strand wat dit ideaal maak vir gesinsvakansies. Die huis is perfek vir 'n ontspannende en privaat vakansie en is naby besienswaardighede en die area.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n spieëlkas en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Die ander 3 slaapkamers is in die gang af en deel 'n gesinsbadkamer wat 'n bad en 'n stort het. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n tripel-stapelbed en 'n matras vir kinders onder die stapelbed. Daar is ook 'n aparte gastetoilet met 'n handewasbak.

Daar is 'n groot onderdakstoep aan die voorkant van die huis met 'n braai-area naby die kombuis en eetarea. Die stoep het buitemeubels en is reg langs 'n plonspoel. Die oopplan-sitarea het 2 rusbanke, 3 gemakstoele, 'n koffietafel en 'n TV-kas met 'n platskerm-TV.

Die eetarea het sitplek vir 8 en die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien. Die groot tuin aan die voorkant van die huis bied 'n uitsig oor die bome en 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die eenheid het 2 motorhuise en oorgenoeg onderdakparkeerplek. Die huis het 'n alarmstelsel en gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Syringa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 5 persone
1 xTripelstapelbed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Syringa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Syringa-weg 6, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Syringa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syringa-weg 6, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz3Ktdlc8g6yr60zUR6XhoIoKdKJ6OMS2eDJO8FPXZLe6wz41Po?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 6 Syringa Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.376468340295 30.698380376127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!