Villa Tarentaal
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Joanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Elize P - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxed homely stay.
Sarel E - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek en goeie gasheer.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Ann S - Des 2023
Algehele gradering
Not great and will not rush to go back there!
Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful setting, a must visit.
Karin C - Okt 2023
Algehele gradering
Soos altyd so gemaklik, gerieflik en 'n "home from home".
Villa Tarentaal se terugvoer
Thank you so much. You are always wonderful guests and it's a pleasure to host you.
Norberto D - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyable experience.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Hanlee C - Jul 2023
Algehele gradering
Ons kuier was regtig baie lekker, vriendelike mense, puik diens!
Mariaan K - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer en ruim woonstel.
Villa Tarentaal se terugvoer
Hi Mariaan
Baie dankie vir die feedback, ons sal dit uitsorteer.
Regards Angie
Ansa V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende gasvroue en mooi plaas. Dierevriendelik!vSal beslis aanbeveel. Ons is geskuif van die tent na cottage omdat eienaars bang was ons kry koud.
Inge V - Des 2022
Algehele gradering
Kies 'n vrystaande eenheid vir privaatheid.
Friedrich G - Okt 2022
Algehele gradering
Manjefiek.
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Die foto's is soms misleidend.
Annari V - Sep 2022
Algehele gradering
Dit kon lekker gewees het, maar nie sonder krag en water die hele naweek nie (boorgatwater werk met pompe).
Lees meerPieter S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Chrisna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Wilda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Trudy J - Mrt 2022
Algehele gradering
Nice rooms and relaxed stay.
Ingrid M - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay in Tulbagh!
Alex N - Sep 2021
Algehele gradering
A place to unwind and enjoy the countryside.
Kristien D - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf in pragtige Tulbagh.
Salomie W - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike diens. Netjiese selfsorgeenheid, sal definitief weer daar gaan bly.
Salwa D - Jul 2021
Algehele gradering
Great holiday experience for the kids
Hennie V - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap