Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Traka Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Traka Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Justin L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L
Gesin met klein kinders

Fantastiese belewenis.

Lanklaas sulke rustigheid beleef. Kinders het die warmbad geniet, ons het gebraai terwyl dit nog warm buite was en die aand toe dit koeler was het ons die kaggel aangesteek. Akkommodasie is baie mooi na gekyk en alles is daar wat 'n mens nodig het. Met aankoms was daar vir ons 'n vars tuisgebakte brood met egte botter. Ons sal definitief weer hier gaan bly met vriende, familie of ons kinders. Gepas vir enige geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met vriende

Stunning.

Stunning. Mooi. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Gesin met tieners

Bly langer!

Hierdie is een van daai plekke wat mens in twee geskeur laat: aan die een kant wil mens álmal vertel daarvan en aan die ander wil mens dit half geheim hou (sodat dit nie permanent volbespreek is nie). Ek sal so graag in elke seisoen hier wil kom bly, die Karoo bly maar net 'n spesiale plek en die eienaars het aan absoluut alles gedink om dit 'n bederf-verblyf te maak. Die vorige resensies het genoem dat mens meer as een aand nodig het en dis só waar. Volgende keer, beslis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met vriende

Loved every moment!

We were so pleasantly surprised with our stay at Traka Cottage. From the warm baked fresh bread with farm butter, to the optional goodies, wine and braai packs in the freezer, the host really went above and beyond to think of everything. The KolKol is also such a wonderful touch with a view that is just breathtaking. The cottage was 10/10 in terms of cleanliness and comfort, and I would certainly recommend the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sjarko D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjarko D
Gesin met klein kinders

Volmaakte vrede in die Karoo.

Ongelooflike uitsig oor die Swartberg, en die stilste stilte wat die net Karoo kan bied. Jy sal sukkel om die netheid en gasvryheid wat Traka Cottage bied te klop. Daar is 'n snoep beskikbaar met die heerlikste beskuit en olywe. Die warmbad was 'n aangename verrassing. Die enigste spyt wat ons het is dat ons nie langer gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoe lekker was dit nie. Net wat 'n mens in die Karoo wil hê.

Absolute luuksheid op die Karoo se vlakte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Trakas Kuilen Plaas, Prins Albert, 6980, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91ec63bd4ff3375e36dc4ddd2becac8733c41fcc7bd39a851cc8b6c83ef8fbc0f55b3d34ca572895eed64d8439038dc84598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 N12 Trakas Kuilen Farm 6980 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.952507342073 22.554198134879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem