Villa Venusta
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rochester-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 785 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Venusta is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in 'n stil woonbuurt in Hermanus bied en is naby die gewilde Cliff Path-voetslaanroete geleë. Die gastehuis spog met panoramiese uitsigte op die Kleinrivierberge en oor die lieflike tuin.
Verblyf is in 6 kamers beskikbaar. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en Kamer 2 - 6 het elkeen 'n koninggrootte-bed. Al die kamers het en suite-badkamers wat 'n stort het, en kamers 2, 3 en 5 het 'n bad ook by. Elke kamer sluit ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en gratis WiFi in.
Verder kan gaste in die sitarea ontspan of aan heerlike maaltye in die gemeenskaplike eetarea op die onderste verdieping, óf op die stoep smul. Die lapa het ook 'n groot etenstafel, asook 2 braaiplekke, buitelugmeubels, 'n Jacuzzi en daar is 'n swembad met sonstoele op die dek. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Rochester-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rochester-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom