Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista Guesthouse

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Luther- en Liliencron-straat, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Vista Guesthouse is in Windhoek en bied gerieflike oornagverblyf.

Dié gastehuis het 7 kamers wat elk 2 driekwartbeddens het en 6 kamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Verder is daar 'n TV, gratis WiFi, yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke ruim kamer. Die gastehuis bied heerlike buffet-ontbyt. Buite is daar 'n onderdakstoep en 'n swembad.

Die gastehuis is in 'n stil en bekende buurt en is 1,2 km van die middestad af. Dit spog met 'n 180°-uitsigte oor die stad in die rigting van die hooglande en sonsondergang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Villa Vista Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Luther- en Liliencron-straat, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Villa Vista Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Luther- en Liliencron-straat, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb376edb7d903d840412bb6566df1c87ee8618507da5919d5c434f3d5a4a8cf9007963eaf5aa0cf794b81079ddf0bbafd529f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Corner of Luther and Liliencron Street Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.554485043912 17.087702280951