Selfsorg in Fichardt Park

Villa Vredenrust

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Michelle M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great overnight stay. Villa Vredenrust was a welcome rest stop after a long day of travelling. The unit was spotless, with a lovely outside area for our little dog. I will definitely recommend it and stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stylvol en duursaam. Personeel baie professioneel en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

In my skik. Uitstekend, dit was waarde vir my geld, netjies, skoon en veilig. Die vriendelike personeel was ook daar by.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Gesin met tieners
2.8
Jan 2026

Onvriendelik. Die personeel is baie onvriendelik en het ons laat voel asof ons vir hulle ongerieflik was. Ons het daar aangekom terwyl die kamer nog in die proses van regmaak was, die skoonmaker was ongeskik met ons al was dit na inkloktyd. Die dame wat ons gewys het waar ons kamer was, was baie onvriendelik en ons moes soek na iemand om ons te wys waar ons slaap. Al drie die nommers wat in die kamer boek is, het net gelui toe ons moes vra vir handdoeke. Die hoofslaapkamer se bed was vreeslik hard. Toe ons die volgende oggend wil ry, het ons geen benul gehaad wat om met die sleutel te doen nie, aangesien die dame die dag van tevore ons nie regtig ingelig het oor hoe dinge daar werk nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige skoon kamers en baie mooi dekor. Baie lekker. Pragtige kamers en tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgard Petrus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic, wonderful, great. Fantasties. Die personeel is so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie-Lee N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pleasant, safe, secure, excellent service. Pleasant stay, excellent service. Space was clean, modern and had everything one would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic. The attention from Melindi, Daphne and the team to assist with any hiccups was amazing. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine J
1 nag
5.0
Jul 2025

Perfek vir jong mense. Villa Vredenrust is perfek vir jonger mense. Dit is nie bejaardevriendelik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ruim, skoon, rustig, sentraal. Hoogs aanbeveelbaar. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 379
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 379
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 379
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 George Smetham Street, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58ec57e4fbfa79149e747a610339f0a2f0db410d1510a448f82a4597fda92bc17030277cafa4ace2413a8391a91392b432cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 379 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 29 George Smetham Street Fichard Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.147204861543 26.178384768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang