Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa10 on Hugo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Faure Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 101 resensies vir Villa10 on Hugo
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jc V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Vriendelik, gasvry en rustig.

Vriendelik en gasvry in 'n lekker stil area.

Jonathan Edward N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan Edward N

Would gladly go again.

It was really good. Very friendly owner.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Helen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

Faure was dag en nag op sy pos en beskikbaar.

Merkwaardige/waardige man - dit is Faure. Omgewing baie skoon en netjies.

Warren C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren C

Ideal 1-night business stay over.

Although only 1 short night, the stay was restful and quiet.

Abre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abre V

Dit was 'n aangename ervaring en alles wat benodig is vir 'n vinnige oorslaap.

Sien sterre.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Madél L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madél L

Uitstekende diens.

Dit was perfek. Gasheer baie behulpsaam.

Alda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda C

Heerlik gebly!

Verras oor die waarde vir geld.

Gretel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretel V

Ons gasheer was soos altyd baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was uit die boeke uit. Baie dankie.

Baie dankie. Dit is 'n baie stil en rustige omgewing. Heerlik as jy net wil rus en ontspan.

Burgert L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert L

Baie aangename huislike ervaring.

Die verblyf was baie aangenaam. Die ligging is baie sentraal en in 'n baie mooi deel van Durbanville. Die gasheer sorg dat dinge glad verloop. Die ontbyt is heerlik met 'n verskeidenheid.

Mari L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Heerlik en gerieflik gebly.

Sal weer en weer by Villa 10 on Hugo kom bly. Die kamers was gerieflik en baie netjies. Die diens is vriendelik en mens voel dadelik welkom. Die ontbyt is regtig baie baie lekker!

Gerrie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie K

Net 'n plesier.

Wonderlik. Lekker gerus en veilig gevoel.

Mariëtte V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte V

Voel soos huis.

Gasvryheid is uitstaande, eienaar het ons geweldig tuis laat voel. Netjies, skoon en lieflike ontbyt.

Owen D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Owen D

Beweging te veel gemonitor.

Brekfis te Continental kan meer afgewissel word. Braaigeriewe nie skoon nie. Privaatheid beperk. Ietwat van 'n koshuisvader - hostel mentaliteit waar hekke oop en toegesluit word. Verkieslik eie toegangsbeheer. Uitkloktyd: Slaapplek bepaal 11h00 oggend. Villa 10 on Hugo - 10h00 oggend. Konsternasie tussen gaste en koshuisvader met vertrek veroorsaak. Ekstra druk op ons as gaste geplaas om te ontruim. Redelikheid aan die dag te lê veral as jy later ingeboek het na meer as 8 ure se reis a.g.v. buite ons beheer. Gaste moet nie onwelkom en gemanipuleerd voel nie. Net waarde van jou geld is goed genoeg.

Villa10 on Hugo se terugvoer

Dankie dat jy en jou gesin nie weer hier gaan oorbly nie. Dit word waardeer.

Villa10 on Hugo
Gretel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretel V

Rustig, stil en tevrede.

Die eienaar het my persoonlik by my voertuig ontmoet en was vriendelik en behulpsaam. Die diens was puik, kamers is baie netjies en die bed was heerlik sag. Ontbyt was uit die boeke en daar was selfs 'n hasie wat in die tuin rondgespeel het. Ek sal Villa10 beslis aanbeveel vir iemand wat rustigheid en stilte soek. Baie dankie.

Louise B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Baie goeie diens!

Die gasheer gaan uit sy pad om jou behulpsaam te wees. Baie dankie vir elke ekstra myl, Faure!

Ilani L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilani L

Vriendelike gasheer, goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Monique R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Comfortable and homely.

Clean facilities. Beautiful garden to relax in. A home away from home.

Megan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Heerlike vakansieplek.

Eienaar baie profesioneel en het my baie welkom laat voel. Sal hulle definitief aanbeveel. Baie dankie.

Jan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Magnificent.

Die slaapplek was uitstekend die ontbyt was baie goed. Die gasvryheid uit die boonste rakke, ek het so tuis gevoel asof ek by my eie huis was. Sal weer daar gaan slaap. Die kamer was skoon en netjies.

Babs H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babs H

Heerlike ontbyt en vriendelike gasheer.

Al waarvan ek niks gehou het was die oop badkamer wat deel van die kamer is. Kon dit nie op die foto so lekker sien nie. Dan het ek beslis nie daar bespreek. Al amper 50 jaar getroud, maar daar hou ek van my privaatheid.

Maryna L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L

Dit was presies wat ons gesoek het.

Faure het met baie kort kennisgewing ons gehelp met verblyf vir ons seun. Die diens was regtig goed en hy was altyd baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer teruggaan. Baie dankie vir al jou extra moeite en hulp Faure.

Jaco V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker en gerieflike verblyf.

Lekker gebly. Vriendelike diens. Gerieflike kamers. Sal weer oorbly. Baie dankie vir alles.

Ferdinand H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Skoon en netjies.

Baie veilig. Vriendelike diens met heerlike ontbyt. Sentraal geleë. Met my aankoms is ek vriendelik ontvang en na my kamer geneem wat baie skoon en netjies was. Ek het alles gehad wat ek benodig het en elke oggend 'n heerlike ontbyt geniet. Plekkie is sentraal geleë tussen winkelsentrums en die wynlande. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal sonder twyfel weer hier gaan bly.

Johan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Was baie gerieflik vir wat ek moes doen.

Diens was vinnig en vriendelik.

Christel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Was heerlik en rustig.

Was gerieflik en naby.

Louise B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Ongekompliseerd, rustig, goeie en vriendelike diens.

Heerlike tuiskoms na 'n lang dag. Was alles wat nodig was vir die doel van my besoek. Heerlike ontbyt waarheen ek ook familie kon nooi. Baie dankie!

Villa10 on Hugo se terugvoer

Dit was aangenaam om julle as gaste te kon ontvang.
Ons sien uit na julle volgende besoek.

Villa10 on Hugo
Marelize B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B

Awesome

Ons sal vir seker in die toekoms weer by julle gaan bly.

Villa10 on Hugo se terugvoer

Julle is vir seker ook weer welkom hier. Dankie julle van ons dienste gebruik gemaak het.

Villa10 on Hugo
Glenda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda M

Peaceful and pleasant.

Lovely continental breakfast in cheerful surroundings.

Paul V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Simple and easy accommodation.

Quiet surroundings even though there is a school across the road. Faure the owner, always meets and greets you and checks that everything is in order and if he can assist in anyway. Rooms, clean, neat and functional. Tea and coffee always available in the guest kitchen and dining room. Excellent continental breakfast. Great accommodation if you only need a place to stay without paying for all the frills. I would definitely stay here again.

Villa10 on Hugo se terugvoer

Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Tot volgende keer, Villa10 groete.

Villa10 on Hugo
Douw K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw K

Baie gemaklik, rustig en netjies.

Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam, die kamer en kombuis baie netjies en gerieflik en die omgewing rustig!

Francois B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Heerlik!

Lekker gekuier met Faure.

Darren I - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren I

Waarde vir geld.

Fantastiese diens en gasvryheid van eienaar.

Johan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Wonderlike ervaring.

Dit was voorwaar 'n aangename verrassing - alles was perfek.

Suzanne S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Gerieflik, skoon, netjies en rustig.

Ek en my ma het baie lekker en gerieflik hier gebly, baie dankie! Twee klein dingetjies, die voortuin kan dalk so effens netjieser wees, en die kussings dalk so effens sagter, maar dis net persoonlike voorkeur.

Carine S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Ongelooflik gasvry, netjies, rustig dit was 'n heerlike ervaring ek sal weer daar bly.

Faure is 'n wonderlike gasheer en het baie moeite gedoen om te sorg dat my verblyf gemaklik is. Hy het werklik meer gedoen as wat ingesluit was by die verblyf en gehelp met wat ook al ek mee gesukkel het tydens my besoek aan die Kaap.

Esme B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

The real extra mile.

A very pleasant experience. Lovely home, went the extra mile in accommodating for our needs. Thank you.

Marietjie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Netjies en skoon.

Geen probleme. Eienaar was vriendelik.

Naomi H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Perfek.

Dit was presies wat ek gesoek het vir my 2 dae verblyf met besigheid. Ek persoonlik sou graag lang spieël in kamer wou gehad het maar andersins 100%. Die gasheer was aangenaam en professioneel.

Helen B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B

Lekker.

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was baie netjies en ontbyt groot en lekker.

Charlene F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

I felt at home. Beautiful garden.

I will recommend Villa 10 on Hugo anytime.

Ernst K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst K

Baie lekker, dog professioneel.

Alles wat jy benodig en baie netjies. Uitstekende waarde vir geld.

Susan O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Vriendelike ontvangs al het ek baie laat eers kon inboek.

Faura, die gasheer, het my baie vriendelik ontvang al het ek eers na 19:00 kon inboek. Ek moes volgende oggend weer baie vroeg vertrek, maar hy het gesorg dat ek met iets te ete daar weg is, wat ek baie waardeer het. Kamer was baie netjies, die area baie stil en rustig. Sal weer daar wil bly as ek moet oorslaap in Durbanville.

Karen V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Gerieflik, netjies en skoon. Sal aanbeveel en beslis weer daar oornag.

Heerlike stort. Veilig gevoel. Sal aanbeveel en beslis weer daar oornag.

Zandile S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandile S

Villa 10 on Hugo is clean. Warm, welcoming accommodation.

I stayed at Villa 10 on Hugo with my friends for a week in Cape Town. It is the best accommodation for a group of people. The owner is very warm and welcoming, caring and ensuring everybody feels at home. We enjoyed their scrumptious breakfast which is also healthy and delicious. I would definitely recommend the place to other people.

David S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Great plek.

Vriendelike diens en geselskap en great plek.

David S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Wonderlike blyplek.

Baie vriendelik, wonderlike blyplek en sal weer daar oornag.

Natasha S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Awesome en vriendelike gasheer.

Dit was 'n heerlike onstpanne atmosfeer met die vriendelikste gasheer. Die ontbyt was my tipe van ontbyt.

Chris D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie netjiese verblyf met 'n gasvrye ontvangs.

Van die oomblik van aankoms by Villa 10 was dit duidelik dat kliëntediens ‘n hoë prioriteit geniet. Ek is by my motor verwelkom en na binne begelei. Die gastehuis is baie netjies ingerig, met ‘n vermenging van moderne meublement, familie-oudhede en -kosbaarhede. Die fasiliteite is aan my verduidelik en ek is na spesifieke behoeftes gevra. Die kamer was baie netjies toegerus. ‘n Gerieflike stort het die hitte van die dag afgewas. Die sitkamer en eetkamer was doeltreffend toegerus, terwyl ‘n gevoel van ruimte en gemak beïndruk het. Die komplimentêre ontbyt was uit die boonste rakke. Ek het die twee nagte se verblyf by Villa 10 werklik aangenaam gevind. Ek is was veral beïndruk met die “sagte” kliëntediens.

Anri W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W

Baie lekker gebly!

Baie vriendelike eienaars en heerlike ontbyt.. Veral die olie-vrye eiers!

Bernhardt S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhardt S

Gasvrye ontvangs, baie skoon en goeie ontbyt.

Sien sterre.

Frik D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik D

Gesellig met heerlike kontinentale ontbyt.

Vriendelike gasheer in 'n gastehuis met ideale ligging, naby alles wat nodig is. Waarde vir geld.

Arno B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arno B

My verblyf was goed.

Ek was net spyt hulle het nie 'n TV in die kamer gehad nie.

Rainer E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rainer E

Toilet and shower open in the double bedroom is not everybody's idea of comfortable accommodation!

Friendly reception, good breakfast, fast internet, but: no bathroom, toilet and shower are located without any separation in the bedroom!

Rita B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

Fantasties.

Die eienaar van die gastehuis is baie behulpsaam en vriendelik. Ek beveel hierdie gastehuis definitief aan vir al die mense wat graag in Durbanville tuisgaan.

Thelma N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma N

Nogmaals baie dankie vir alles in besonder vervoer van en na lughawe, Groete Thelma Nel

Lekker gebly. Alles was goed.

Nj T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nj T

Baie lekker leefeenheid met goeie geriewe.

Heerlike ontbyt. Gasheer tops.

Elsie J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie J

Great!

Ons het baie lekker gebly. Die gasheer (Mnr. Coetzee) was baie ordentlik en baie spraaksaam. Het ons onmiddellik tuis laat voel. Dit het soos my eie huis gevoel, al was dit net 2 aande. Ek sal definitief weer daar gaan bly wanneer ek weer in die Kaap moet wees. Baie dankie Mnr. Coetzee.

Louise B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Fantastiese gasvryheid.

Ons is baie vriendelik ontvang en daar was geen moeite ontsien om ons tuis te laat voel nie. Bie dankie aan Faure vir ons lekker gesels en vriendelike diens.

Geoff T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff T

Very good!

Very nice. Maybe a cooked breakfast would be good opposed to hard boiled eggs, otherwise fine.

Henk P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Baie aangenaam.

Die diens en ervaring van die verblyf was baie goed.

Francois B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Gerieflik.

Sal verseker teruggaan. Alles was goed ingerig.

Japie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S

Baie netjies en aangenaam.

Baie netjies en aangenaam. Rustige, stil en veilige area. Hulle gaan uit hul pad om jou aankoms en vertrek tye te akkommodeer. Sal dit aanbeveel.

Joanie J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie J

Beste keuse vir 'n lekker rustige verblyf!

Ons het so lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en doen baie moeite vir sy gaste. Ons het baie welkom gevoel. Dit was ons "huis" weg van ons huis af. Beslis die moeite werd en sal Villa10 on Hugo aanbeveel vir enige iemand. As ons weer in daai rigting vakansie gaan hou, sal ons vir seker weer daar bespreek!

Gustav B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B

Lieflik oornag!

Ek en my meisie het hier oorgeslaap en dit was baie gerieflik was baie mooi gehelp. Ek het ook baie flink diens van LekkeSlaap gekry nadat ek 'n dubbel betaling gemaak het a.g.v. n bankfout en hulle het my spoedig gekontak daaroor. Puik diens!

Ella S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella S

Gasvrye verblyf en eienaar was baie behulpsaam en altyd beskikbaar indien nodig.

Waterbeperkings veroorsaak dat sommige tuine baie droog is en tot niet kan gaan, wat afbreek aan huise kan doen. 'n Mooi versorgde tuin skep 'n rustige atmosfeer wat ontspannend is. (Slegs 'n algemene opmerking)

Willem P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Hulle sal daaraan moet dink om die warmwaterstelsel 'n wyle langer te laat funksioneer. Andersins 'n heerlike, keurige ontbyt.

Elna L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna L

Lekker plek vir vinnig oornag. Skoon en netjies.

Lekker sentraal geleë. Veilige parkering. Stil area. Goeie waarde vir geld. Vriendelike gasheer.

Francois M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M

Dit was heel lekker.

Al "draw back" is dat badkamer nie toe is nie. Ek het saam met my dogter gereis en dit was bietjie van 'n probleem.

Heinrich B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich B

Net die regte nes vir "business".

Ek het daar oorgebly vir drie aande aangesien ek 'n kursus daar naby moes bywoon. Die akkommodasie by die konferensiefasiliteit was na my mening nie koste-effektief nie. Die gastehuis het gebied wat ek gesoek het vir my doel. Ek dink oor die algemeen verwag toeriste dalk 'n televisie in die kamer, wat in die geval in die sitkamer was. Andersins was die geriewe netjies en gerieflik. Die ontbyt in die oggend was heerlik as jy hou van "continental". Net 'n klein waarskuwing, as die kamers vol is, sorg dat jy eerste stort!

Gert D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Klein, maar aangenaam.

Sien asb. die sterre.

Christel D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D

Heerlike, rustige goed versorgde verblyf en vriendelike diens.

Sien die sterre.

Barbara B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

Gasheer altyd beskikbaar vir reisadvies of gesels.

Netjies, skoon en gerieflik. Ek het vir 'n sagter kussing gevra en dadelik gekry. 'n Mooi woonkamer met TV, kaggel en koffie en tee is ten alle tye beskikbaar net vir die gaste. Stil, rustige woonbuurt met veilige parkering op die erf.

Colin F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin F

Die slaapgedeelte is uitstekend.

Nie genoeg ophangplek vir handdoeke nie. Die toilet het geen deur nie en is oop na die res van die kamer, wat ons glad nie gepas het nie. Ek het die eienaar van my kritiek ingelig. Totdat die twee probleme nie opgelos is nie sal ek nie weer daar bly nie.

Villa10 on Hugo se terugvoer

Colin,
Baie dankie jou kommentaar op dit wat ons hier by Villa10 doen. Dit is slegs deur kommentaar soos hierdie dat ons ons standaard kan handhaaf en die diens wat ons bied kan verbeter.

Ek is baie bly om te sien dat jy aan ons 5 sterre gee vir die belangrike punte. Ons probeer hard om Skoon, Gerieflike kamers te bied wat in almal se smaak en behoeftes voorsien. Uiteraard kan ons nie, met dit wat ons beskikbaar het, deur almal as "perfek" gesien word nie, en daarom kompenseer ons met die laagste prys in die dorp.

Ons neem kennis van jou kommentaar met betrekking tot die tekortkominge en het reeds, sover moontlik, werk gemaak daarvan. Jy sal verstaan dat struktuur veranderinge nie so maklik is nie.

Ons hier by Villa10 sien uit na julle volgende besoek.

Villa10 groete
Faure Coetzee

Villa10 on Hugo
Pranisha A - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pranisha A

Felt like being with family.

Very clean and serene. Very upmarket and beautiful. Felt safe and at ease, especially at night. I didn't hear a dog bark at night! It was great staying at Villa 10. The breakfast was satisfying and healthy, catering for all types of dieters! The road signs, however, need to be repainted! We battled to see the names as we followed our GPS directions.

Andre S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Twee nagte oorslaap wyl met vakansie in kaap.

Faure Coetzee is 'n baie goeie en vriendelike gasheer. Die kamer was netjies en die ontbyt was lekker, maar die feit dat mens deur die huis na die kamer moes beweeg (ons verkies ons eie buitedeur en dit was nie op webblad aangedui nie), dat die toilet nie privaat is nie en dat die gordyne nie privaatheid gee nie, het ons teleurgestel. Ons het toe een nag korter gebly. Dis perfek vir 'n enkelloper.

Elri S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elri S

Aaklige verblyf.

Ek het baie onwelkom gevoel. Ek sal nooit enigeen aanbeveel om hier te oornag nie.

Theo E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E

Op kort kennisgewing die beste.

Die plek is pragtig en sentraal geleë. Die ontvang was puik (alhoewel na-ure) en ontbyt ook.

Vionette B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vionette B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Corrie V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Dit is 'n lekker bekostigbare, maar luukse verblyf. Baie dankie!

Sien die sterre hieronder.

Adele S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Baie tevrede.

Ek hou van die opset van die gastehuis. Dit is netjies en in 'n rustige buurt. Ontbyt-area was netjies en goed ingerig met verskeidenheid. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Helen D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen D

Baie hartlik en doeltreffend verwelkom.

Sien die sterre hieronder.

Philip V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Alles het goed gewerk.

Ons het lekker geslaap en ontbyt geëet. Kan die plek aanbeveel.

Christanet N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christanet N

Netjies, skoon, veilig, vriendelik - die heerlikste kamers met 'n privaat badkamer.

Aangenaam verras. 'n Mooi plek - net een aand daar gesplaap, maar sal dit definitief aanbeveel.

Willem V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Skoon en gerieflik.

Die eienaar is heeltemal professioneel en 'n voorbeeld van hoe sulke verblyfplekke bestuur behoort te word.

Dirk B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Vriendelik, netjies en pas presies vir die doel waarvoor nodig was.

Het slaapplek benodig vir 1 dag, moontlik 2 dae. Is vinnig gehelp, goed ontvang en kon vrylik beweeg in en uit die gastehuis. Privaat, lekker geslaap en ontbyt goed genoeg vir my doeleindes. Sal weer daar oornag. Dankie!

Esme N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme N

Baie lekker gebly.

Dit was baie skoon in 'n goeie area nie te ver van die lughawe af nie. Ons het baie veilig gevoel tydens ons verblyf, en sal verkies om meer DStv-kanale te hê. Ons was nie mal oor die badkamer wat basis deel van die kamer was nie, maar verder was alles baie goed.

Mike V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Puik diens!

Goed geleë t.o.v. Durbanville Mediclinic. Veilig.

Samantha F - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha F

Lekker gebly in 'n veilige omgewing.

Die eienaar was baie hulpvaardig gewees met raad oor hoe ons ons kort vakansie die beste kon maak in die Wes-Kaap. Die kamer was gerieflik met die en suite-badkamer. Ontbyt was vullend en nie swaar nie. Sal graag weer hier oorslaap.

Darryn W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darryn W

Excellent host, facilities and meals.

Excellent host, facilities and meals.

Christo V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Gerieflik, skoon en netjies.

Lekker geslaap. Die beddens is hemels! Die ontbyt is aan te beveel.

Armand S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S

Puik verblyf, uitstekende gasheer en baie waarde vir geld.

Beste waarde verblyf in die prysklas. Faure Coetzee is 'n uitstekende gasheer en die diens is uit die boonste rakke. Kamers word daagliks skoongemaak en die ontbyt sal in almal se behoeftes voldoen.

Henriette W - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette W

Great

A wonderful Durbanville accommodation.

Isabelle L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Isabelle L

Baie netjies en veilig.Goeie gasheer

Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is fantasties, laat mens welkom voel sonder om te oorweldig.

Annette D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Rustig en aangenaam ... het my seun gesê.

Dit is die moeite werd om hier te oornag. Dit is baie rustig en die ontbyt was heerlik.

Chris B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Baie leker.

Die diens was puik en gemaklik.

Lizette O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette O

Rustige en eetjiese verblyf.

Ons het die verblyf geniet. Dis in 'n baie stil area en rustig. Dis netjies en skoon. Ons sal ander aanbeveel om daar te bly.

Verie D - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verie D

Pleasant, friendly people!

Any one need a place to stay near everthing in Capetown - Villa 10 on Hugo is the place to be!

Hermien W - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien W

The accommodation was perfect

Everything was just perfect. Only 2 changes I would make: 1. bigger towels in bathroom, and 2. more DStv channels.

Nerma H - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nerma H

Very friendly owner, quiet area and well located in Durbanville. Clean and neat.

Enjoyed our stay. The host was very accommodating and pleasant. He provided a cot and baby chair. The room was neat, although the bathroom is not separate at all.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYmUzODgyLTVhNTYtNGQ2OC1hZmIxLThiYTE0MTRjN2JjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 10 Hugo Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.839431823925 18.65402340889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang