VillaDeVille
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moepelstraat, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R399 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
VillaDeVille is 'n instansie op die eienaar se perseel in Germiston. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgwoonstel en 'n kamer in die hoofhuis.
Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen met 'n dubbelbed ingerig is en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is goed toegerus om etes voor te berei en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volle DStv.
Die ruim slaapkamer in die hoofhuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed, en daar is 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kamer word daagliks skoongemaak en beskik oor 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, haardoër en strykyster.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar op die perseel.
VillaDeVille is ideaal geleë 25 tot 30 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die perseel is ook 10 tot 15 minute se ry vanaf die Elsburg Tailing-kompleks, skole, kolleges, winkelsentrums en ander geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Moepelstraat, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink VillaDeVille het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Germiston Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moepelstraat, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng