Harrismith Akkommodasie by Village Lodge Harrismith | LekkeSlaap
+45

Village Lodge Harrismith

128 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R486 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Village Lodge Harrismith is nie net die perfekte oornagplek om uit te rus op pad see toe nie, maar ook die perfekte bestemming vir buitelug-entoesiaste en kunsliefhebbers. Dit is 'n absolute moet vir natuurliefhebbers en sakereisigers wat die area besoek.

Die knus slaapsale is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf. Dit bied al die nodige geriewe vir gerieflike verblyf. Vir al die sakereisigers wat tussen Gauteng en KwaZulu-Natal reis, is die "Executive"-suites die ideale keuse. Die suites het WiFi en al die ander nodige geriewe.

Daar is plaaslike besienswaardighede soos 'n verskeidenheid restaurante, winkels, Harrismith Stadsaal, Sterkfonteindam en rotstekeninge. Daar is die Harrismith Gholfbaan vir gholfliefhebbers, naby.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 128 resensies vir Village Lodge Harrismith
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Stuartstraat 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Village Lodge Harrismith het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R486
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R486
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MDg2NzBjLTNiMzUtNDk3MC1iZGVhLTgzZjdlNGFiMWVmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R486  per nag (vir 2 persone) 128 5 1 5 1 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -28.262686279113 29.119600845404
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za