LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Village Square 6 | LekkeSlaap
+14

Village Square 6

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Ongelukkig word studentegroepe of henne- en rampartytjies nie toegelaat nie, want verblyf is slegs geskik vir gesinne of paartjies.

Afhangende van die totale waarde van die bespreking en duur van die verblyf, kan 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van 'n minimum van R1500, gehef word.
As 'n deposito teruggehou word, is dit betaalbaar saam met die saldo-betaling van 50%, óf via EFT of kredietkaart (aanbeveel). Die retensie-bedrag word binne 14 dae na vertrek terugbetaal.
Aftrekkings van die breeskadedeposito sluit in telefoonoproepe (as daar 'n telefoon by die eiendom is), breekskade, ekstra skoonmaak (indien die eiendom in 'n swak toestand na vertrek gelaat word), onbetaalde huurgeld, ongewone bankkoste (internasionale oordragte, soekfooie) en boetes (bv. laat uitklok) en onnodige uitroep van bv. loodgieters.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gibbstraat 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnFEVZvJtwUtBQHgJAe2mJJnQ0IGgkuhSI5Cp97rpxcEptSsYHC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 2 Gibb Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -34.052649 23.372606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!