+11
Unit 1
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eerste eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, eenplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan op versoek en teen 'n ekstra koste 'n toesluitmotorhuis reël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

25 Wassenaar Street, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd186c591cea7f47238d77ed66f66f8d4c91b156fd63beecab6e441772772f5e878e5001aff4e9547efb263ce1914b8cdb462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 25 Wassenaar Street Vyf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.135594780069 22.093468507922

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang