LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ville la'Rina | LekkeSlaap
+12

Ville la'Rina

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Ville la'Rina
Netheid
4.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Monique K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby aan die Panorama Medi-kliniek.

Netjies en skoon. Eienaars is behulpsaam en vriendelik.

Karyke S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyke S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Pragtige uitsig! Ligging is lekker sentraal. Toegerus met als wat benodig word. Ons kom weer!

Martin S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Martin S
Gesin met klein kinders

Nie wat ons verwag het.

Alhoewel die eenheid skoon is, is die uitleg vreemd. Om die minste te se. Toilet en stort basies in slaapkamer met kort muurtjie om af te skans. Geen privaatheid hoegenaamd. Klein kombuis-area, maar die yskas staan in die slaap area. Gas warm water was 4 uit 5, maak glad nie werk en helfte van die familie stort dus in koue water. Daar is geen veilige parkering soos geadverteer. Knap kamerawerk bring jou onder verkeerde indruk met betrekking tot wat jy kan verwag.

Anel D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Asemrowende ervaring.

Ervaar die mooiste sonsopkoms en sonsondergang in Kaapstad deur te oornag by Ville la'Rina!

Marileze N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marileze N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongasvryheid van die eienaars.

Eienaar was ongasvry.

Lizel J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel J
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Vriendleike gashere en baie behulpsaam. Pragtige eenheid met 'n pragtige uitsig.

Ville la'Rina's terugvoer

Good day Lizel,

Thank you for your review. You were very nice people and we hope to see you again soon.

Ville la'Rina
Shantel D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en snoesig.

Verskriklike mooi uitsig deur die dag en nag oor die Kaap en Tafelberg van voor. Ons verblyf was wonderlik en ons het baie tuis gevoel.

Ville la'Rina's terugvoer

Ons het geweet julle sal lekker bly. Volgende keer, kom in die somer met die kinders en hulle kan lekker swem en trampolien spring. In die winter kom julle alleen vir 'n tweede of derde honeymoon.

Ville la'Rina
Filomena G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filomena G
Enkelreisiger

Awesome!

Lovely accommodation, friendly and welcoming hosts. Great location with beautiful view of Table mountain. Spacious, very modern and clean room. The cleaning staff were also very friendly. Guesthouse located in a beautiful and quiet neighbourhood. Will definitely recommend to friends. Thanks everyone for a lovely stay!

Ville la'Rina's terugvoer

Ons hoop julle kom weer kuier. Sien julle gou weer.

Ville la'Rina
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjE3ODhiLWFkMzItNDg4NS1hNmRjLWZjMmQ4ZWI4NjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 122 Keurboom Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 09:00 -33.872009 18.584331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!