+12

Ville la'Rina

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 122 Keurboom Crescent, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ville la 'Rina is 'n stylvolle, moderne woonstel in Plattekloof, Kaapstad. Dié eenheid is op die eienaar se perseel en dit bied pragtige uitsigte op Tafelberg en Kaapstad. Die verblyf het sonkrag vir beurtkrag.

Die eenheid op die tweede verdieping het 'n privaat ingang wat met trappe bereik word en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar oud. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n slaapbank vir 'n kind en nog 'n bed geskik vir 'n kind. Die oopplan-badkamer het 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, ketel, broodrooster en kooktoebehore toegerus. Die eenheid beskik oor 'n TV met DStv, gratis WiFi en het lugversorging. 'n Swembad, braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Durbanville Gholfklub, Tygervallei en Canal Walk-winkelsentrums, Tafelberg, GrandWest Casino en Kaapstadse strande in. Ons is ook stapafstand vanaf Panorama Mediclinic en die naaste winkelsentrum.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liz P
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gemaklik. Ons het so lekker gebly. Kan nie wag om weer te gaan nie. Baie dankie vir jul gasvryheid.
Nov 2025
Rick-Lynn & A
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Baie dankie vir alles, dit was baie rustig en geseënd, sal weer kom. Alles was gerieflik en die uitsig was fantasties. Gasvryheid was lek...
Sien meer
Okt 2025
Jannie E
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie lekker, veilig en rustige plekkie.
Okt 2025
Andre L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig aanbeveel vir jongmense. Pragtige uitsig, lieflike plekkie, vriendelike diens. Al wat erg gepla het was die trappe op na plekkie, dis ni...
Sien meer
Okt 2025
Antoinette E
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was absoluut fantasties. Ons het bitter lekker gebly. As ek meer sterre by alles kon sit, het ek dit beslis gedoen! Tannie Larina en Oom Herman is...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Herman En Larina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 122 Keurboom Crescent, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ville la'Rina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 122 Keurboom Crescent, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjE3ODhiLWFkMzItNDg4NS1hNmRjLWZjMmQ4ZWI4NjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 122 Keurboom Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.872009 18.584331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang