Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vincent Valley Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhinia-rylaan 9, Vincent Heights, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vincent Valley Lodge is in Vincent Heights geleë en verwelkom gaste wat op soek is na 'n oase van rustigheid en gerief.

Die lodge bied verblyf in standaard- en gesinskamers met gemaklike koninggrootte-, koningingrootte- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en moderne geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n werkstasie, WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Omsetters verseker ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag. Sommige van die kamers het knus sitareas en ander bied toegang tot dekke met uitsigte oor die welige tuin.

Die lodge bedien 'n volledige Engelse of Ierse ontbyt en aandete en middagetes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die lodge bied ook gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en 'n tuin met piekniekplek tussen die natuurskoon.

Vincent Valley Lodge is gerieflik naby winkels en restaurante geleë en bied maklike toegang tot nabygeleë besienswaardighede soos Cruise Nahoon en Nahoon Estuary Natuurreservaat. Die strand is ook net 4,8 km ver.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vincent Valley Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Viva Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • Bauhinia-rylaan 9, Vincent Heights, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vincent Valley Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhinia-rylaan 9, Vincent Heights, Oos-Londen, 5217, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42e714f973d3efcbfea6922b9925ec16a5a75c74fc5e905a4f6816a25d448afe1747b1a672d5a127c589d5cd077ed3cf09b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 9 Bauhinia Drive Vincent Heights 5217 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974485098323 27.9157993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem